Wat is die twee konfliks in die boek - Die pro - answer☑️✔️..1. Tiaan en sy ma: Tiaans se ma
wou he Tiaan sy gedrag verander en meer sosiaal wees
2. Albert en sy pa: Albert wou Jasmine hulle plaas to nooi maar sy pa wil nie dit duld nie
Gee die drie simbolieks in the boek - answer☑️✔️..1. See voor Dirkie se dood: Simbool van
pret, vryheid en vriendskap
2. See na Dirkie se dood: Simbool van verlies, hartseer end bedreiging
3. Lewenwetenskappe-werkboek: Simbool van Tiaan se ontwikkeling - van beginner tot amateur
Gee die Temas van die pro - answer☑️✔️..1. Liefde
2. Vriendskap
3. Verlies
Verduidelik die tema van liefde in the Die Pro - answer☑️✔️..- Tiaan se verliefheid op Jasmin:
Dit is gebaseer on n fiesieke aantrekking omdat Jasmin n mooi persoon is maar Tiaan het nooit
haar persoonlikheid wanneer hy op haar verlief geraak nie.
- Tiaan se verhouding met Yvette: Die verhouding is gebaseer op gedeelte ervarings, die verlies
van Dirkie
Verduidelik die tema van Vriendskap in the Die Pro - answer☑️✔️..Dirkie: Hy was n waghaals,
vriende met almal en het gehou om die middlepunt van die geselskap te wees.
Hermann: Het Tiaan gehulp om te sien dat lewe aangaan en dat vriedeskappe met anders
moontlik is
Verduidelik die tema van verlies in the Die Pro - answer☑️✔️..Dit volg Tiaan en sy broer Corre
om verlies deur te werk