ONDERWERP 1:
DIERWEEFSEL
, LEWENSWETENSKAPPE GRAAD 10: OPSOMMINGS
1. EPITEELWEEFSEL
HOOFGROEPE BASIESE STRUKTUUR FUNKSIES DIAGRAM
1. Plaveiselepiteel Enkellaag, dun, plat selle. Beskerm onderliggende
Voer binnewande van holtes Selle → styfgepak en vorm weefsels.
(bloedvate, hart, alveoli, mosaïekpatroon. Deurlatend vir gasse en
mond en slukderm uit. Selkerne → ovaalvormig, vloeistowwe.
horisontaal afgeplat. Voorkom wrywing.
2. Kubusepiteel Kubusvormige selle. Sekresie (skei stowwe af);
Voer kliere uit wat stowwe Ronde selkerne, in die Absorpsie (neem stowwe in).
afskei (sekreteer) of middel van selle geleë.
absorbeer.
Afskei:
o Tiroïedklier;
o Sweetkliere;
o Speekselkliere
Absorbeer:
o Binnevoering van
nierbuisies.
1
, LEWENSWETENSKAPPE GRAAD 10: OPSOMMINGS
HOOFGROEPE BASIESE STRUKTUUR FUNKSIES DIAGRAM
3. Kolomepiteel Verlengde, kolomvormige selle. Absorpsie.
Voer Verlengde selkerne, naby aan die Sekresie.
spysverteringskanaal basis van selle. Sensoriese funksie (in neus,
(maag en dunderm) uit. Bekerselle (skei slym af) kom ore en smaakbekers op
tussen kolomepiteelselle voor. tong).
4. Gesilieerde/wimper epiteel Kolomepiteelselle met fyn Vang stofdeeltjies vas in
Voer neusholtes, tragea haartjies → siliums. slym; siliums werp slym uit.
en brongi van die longe Siliums → voer bewegings in ‘n Help om prikkels op te vang
uit. spesifieke rigting uit. in sintuigorgane.
Kom ook in Bekerselle (skei slym af) kom Siliums verseker
sintuigorgane (oor), tussen gesilieerde epiteelselle voortbeweging van eiersel in
fallopiusbuis en uterus voor. die Fallopiusbuis en uterus.
voor.
2