Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 7 pages
Summary

Summary Geskiedenis Opsomming Kwartaal 1 Graad 9 CAPS

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 7 pages

Die volgende dokument sluit in: -Die totstandkoming van Nazi-Duitsland - Die Tweede Wereldoorlog: Europa (net ,n gedeelte daarvan)

Content preview

Die totstandkoming van Nazi-Duitsland
Einde van die Eerste Wereldoorlog; Weimar Republiek; Verdrag van Versailles
Die Verdrag van Versailles (1919), wat die oorlog beeindig het, het die volgende vredesvoorwaardes
neerle:
1. Duitsland moes skadevergoeding vir die oorlog betaal
2. Duitsland het baie grond verklaar
3. Duitsland kon net ‘n klein leer en vloot he en geen lugmag nie
4. Duitsland moes instem dat hy alleen die oorlog veroorsaak het, wat baie Duitsers gedink het
onregverdig was



Hitler en die Nazi’s, 1920
Die Nazi’s het gewilde beloftes gemaak:

• Om werk te skep
• Om Duitsland sterk te maak en te verenig
• Om weerstand te bied teen die instruksies van die Verdrag van Versailles
Omdat Hitler teen die Weimar Republiek gewerk het, is hy in 1923 in hegtenis geneem en tronk toe
gestuur.
Hier het hy ‘n boek geskryf wat Mein Kampf (“My stryd”) genoem is.
Hy het sy meesterplan vir Duitsland uitgespel, ‘n land wat slegs bevolk sou word deur die suiwer Duitse
ras, wat hy die Ariese ras genoem het.
Hy het nasionalisme voorgestaan en ook Jodehaat, of anti-Semitisme.
In 1924 is hy uit die tronk vrygelaat en het hy belowe om op wettige maniere mag te probeer verkry.



Die Groot Depressie van 1929 en die uitwerking op Duitsland
In Oktober 1929 het die ineenstorting van die Wall Street-aandelemark die einde van die krag van
Amerika se ekonomie beteken.
Die gevolg daarvan was die begin van die sogenoemde Groot Depressie van 1929 en dit het lande deur
die hele wereld geraak.
Aangesien Duitsland sy ekonomie op Amerikaanse lenings gehou het, was dit vir die land ‘n groot
probleem toe Amerika die geld wou terughe.
Duitsland is 90 dae gegee om te begin terugbetaal.
Dit was onmoontlik, en die resultaat was dat Duitse maatskappye bankrot gespeel het en miljoene
werkers hulle werk verloor het.

Mislukking van demokrasie in die Weimar Republiek

, Omdat die Weimar Republiek die Verdrag van Versailles aanvaar het, het die Duitsers dit as swak
beskou.
Hulle was ontvrede en bitter en het ‘n sondebok gesoek.
Al die Nazi-propaganda, asook die gevoel dat hulle aan ‘n magtige nasie behoort, het Duitse eenheid
bevorder.


Die verkiesings van 1932 en 1933
Sterk kragte in die regering het besluit om Hitler te steun.
In die verkiesing van Maart 1933 het Hitler 288 setels gewen.


Magtigingswet 1933 en diktatorskap
Hitler het dit reggekry om Duitsers weer hulle nasietrots terug te gee, maar hy het geen opposisie
geduld nie.
Rohm het vir Hitler ‘n bedreiging geword, en al het die bruinhemde Hitler gehelp om tot bewind te kom,
het Hitler hul leiers in Junie 1934 gedurende die “Nag van die Lang Messe” laat doodmaak.
Die meeste van die moorde is deur die Schutzstaffel (SS) en die Gestapo (Geheime Staatspolisie), die
regime se geheime polisie gepleeg.
Konsentrasiekampe is opgerig om na die Nazi’s se politieke teenstanders op te sluit en te ondervra of
soms te martel.
Hitler het die rol van president en kanselier gekombineer en homself tot Fuhrer verklaar.
Duitsland het dus ‘n diktatorstaat geword.


Vervolging van politieke opponente: Jehovah Getuies; Roma (sigeuners); Homoseksuele;
Slawiers; Swartmense; Getremdes
Buiten die Jode was daar ander mense wat ook as te minderwaardig beskou is om in Duitsland te woon.
Hulle was onder andere:
• Jehovah Getuies, wat ander oortuiging gehad het wat anders was as die van ander Christene
• Roma (sigeuners)
• Homoseksuele
• Slawiers
• Swartmense
• Mense met gestremdhede
Daar was geen plek vir daardie mense in ‘n Ariese tuisland nie.
Anti-Semitisme het ‘n lang geskiedenis in Duitsland en baie Duitsers het die Nazi’s se rassistiese
beskouings ondersteun.

Connected book
 image
Publisher: 2013 ISBN: 9780636144750 Edition: Unknown

Document information

Schooljaar
200
Summarized whole book?
No
Which chapters are summarized?
Eenheid 1 +2
Uploaded on
March 30, 2021
Number of pages
7
Written in
2020/2021
Type
Summary
$7.04

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
LeerNou
3.9
(8)
Sold
83
Followers
57
Items
38
Last sold
5 months ago

Reviews from verified buyers



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions