Dit was ‘n doodgewone aand. Skielik, het my foon
vibreer en ek het die rooi lig gesien. Ek probeer
baie hard, maar ek kon nie dit help nie. My foon is
my lewe.
Kommunikasie is die grooste ding in ons tyd.
Kommunikasie en veral kitsboodskap het baie
voordele. Ons kan in konstante kommunikasie
wees en jy kan met baie mense in kontak te bly.
Dit is lekker want jy het nog nooit heirdie mense
gesien nie.
1
,Jy kan baie dinge met kitsboodskap gedeel. Ons
deel hoe ons voel of wat ons doen. Ons deel foto’s
en dinge wat ons hou van soos musiek. ‘n Nuwe
truuk wat ons oor BBM doen, is ons het foto’s van
ons huiswerk gevat en het dit gedeel. Toe, kon ons
ons huiswerk klaarmaak! Hierdie dinge is lekker,
maar, die beste voordeel is dat dit verhoudings
met meisies maklik maak! Jy kan vir ure met hulle
praat en jy kan genoeg tyd vat om die perfekte
ding te sê!
2
, Kommunikasie is doodlekker, maar, dit het ook
baie probleme. Dit het ‘n groot deel van jou tyd
gebruik. Dit vat ‘n paar tyd om boodskappe te dink
en te tipe. Dit is ook baie verslawend. Dit is ‘n
groot afleiding. Dit is die rede hoekom ons tot laat
werk en het nie tyd nie. Wanneer my foon ring,
terwyl ek my huiswerk doen, vergeet ek waarmee
ek besig was! Dit is nie goed nie!
3