Oefen Toets Ondersteuning en Vervoer in Plante
Vraag 1
Bestudeer die onderstaande diagramme en beantwoord die vrae wat volg.
1.1 Watter proses word deur die bostaande diagramme voorgestel?
1.2 Identifiseer die byskrifte genommer 1 tot 8.
1.3 Beskryf die proses wat in Vraag 1.1 genoem is.
Vraag 2
Bestudeer onderstaande diagram en beantwoord die vrae wat volg.
2.1 Identifiseer die dele gemerk A tot D
2.2 Verduidelik die proses van waterabsorbsie deur die wortelhaar.
2.3 Gee drie strukturele aanpassings van wortelhare vir waterabsorbsie.
2.4 Verduidelik die absorbsie van opgeloste minerale soute uit die grondwater.