Ekonomiese & Bestuurs Wetenskappe Eindeksamen 2020
EKONOMIESE STELSELS:
Ekonomiese stelsel:
• Die manier waarop regering, ekonomie bedryf & hulpbronne verspre
tussen regering, sake-ondernemings & landsburgers.
Noem die 3 ekonomiese stelsels:
1.) Beplande ekonomiese stelsel
2.) Mark ekonomiese stelsel
3.) Gemengde ekonomiese stelsel
Bepalende ekonomiese stelsel: (bv. China en die Soviet Unie i
• Ekonomiese stelsel waar ekonomie deur staat/regering beheer word
Wat is die eienskappe v. bepalennde ekonomiese stelsels?
• Regering maak besluite met betrekking tot vervaardiging & verbruik
goedere & dienste.
• Hulpbronne behoort aan staat.
• Sake-ondernemings deur staat besit & beheer; Staat geregtig op all
• Klein hoev. mense baie ryk & meerderheid baie arm.
Noem die voordele v. beplande ekonomiese stelsels:
• Ekonomie ten volle onder staat beheer = stabiele ekonomie.
Noem die nadele v. beplande ekonomiese stelsels:
• Entrepreneurskap ontmoedig.
• Regering beheer oor verskeidenheid goedere aan verbruikers beskik
• Hulpbronne nie gelykop verdeel omdat staat alle hulpbronne behee
Mark ekonomiese stelsel: (Bv. VSA)
,• Ekonomiese stelsel waar ekonomiese besluite deur individue gemaa
2
Wat is die eienskappe v. mark ekonomiese stelsels?
• Produksiefaktore behoort aan individue.
• Regering nie aktief betrokke by verskaffing v. goedere & dienste nie
Word meestal deur entrepreneurs behartig.
Noem die voordele v. mark ekonomiese stelsels:
• Entrepreneurskap & vindingrykheid word aangemoedig/beloon.
• Individue kan lewenstandaard verbeter deur eie ondernemings te st
• Individue het vryheid v. keuse.
Noem die nadele v. mark ekonomiese stelsels:
• Groot verskil in inkomstevlakke v. ryk & arm mense.
Gemengde ekonomiese stelsel: (Bv. SA)
• Ekonomiese stelsel waar produksiefaktore aan individue sowel as st
behoort.
Wat is die eienskappe v. gemengde ekonomiese stelsels?
• Staat verskaf dienste bv. Vullisverwydering, water, elektrisiteit.
• Sommige ondernemings deur staat besit & ander behoort aan indivi
• Staat speel belangrike rol wanneer ekonomiese probleme opgelos m
word.
Noem die voordele v. gemengde ekonomiese stelsels:
• Entrepreneurskap & vindingrykheid word aangemoedig & beloon.
• Entrepreneurs het toegang tot infrastruktuur wat staat beskikbaar s
Noem die nadele v. bepalende mark stelsels:
• Belastingkoers is gewoonlik hoog.
,Wêreldwye/globale ekonomie:
• Ekonomiese aktiwiteite wat tussen lande plaasvind.
(Lees res deur op bl 9)
3
DIE EKONOMIESE KRINGLOOP:
Ekonomie:
• Hoe skaars middele bv. geld, arbeid & natuurlike hulpbronne gebrui
om ons behoeftes te bevredig.
Ekonomiese probleem:
• Skaarsheid
• Mense het onbeperkte behoeftes met beperkte middele om dit te be
Ekonomiese kringloop:
• Dui aan hoe goedere, dienste & geld heen & weer tussen deelneme
ekonomie vloei.
ELEMENTE VD. EKONOMIESE KRINGLOOP:
Daar is 6 elemente wat deelneem aan die ekonomiese kringlo
1.) Produksiefaktore
2.) Produkte
3.) Huishoudings
4.) Ondernemings 4 hoof
5.) Regering
6.) Buitelandse sektor
1.) Produksiefaktore:
• Genruik om goedere & dienste te produseer om menslike behoe
bevredig.
, Noem & beskryf elk vd. 4 produksie faktore en noem ook die v
van elk: (12-16 punt vraag)
ONTHOU KANE
1.) Kapitaal:
• Kapitaalgoedere bv. Grond, geboue & toerusting gebruik om goe
& dienste te produseer.
~ Vergoed dmv. Rente.
4
2.) Arbeid:
• Werk wat mense doen om goedere & dienste te produseer.
~ Vergoed dmv. Salarisse & lone.
3.) Natuurlike hulpbronne:
• Alle natuurlike bates bv. Water & goud.
~ Vergoed dmv. Huur.
4.) Entrepreneurskap:
• Verantwoordelik om ander produksiefaktore te kombineer om te
verseker dat goedere & dienste geproduseer word
~ Vergoed dmv. Wins.
2.) Produkte:
• Iets wat menslike behoeftes bevredig (Goedere/dienste)
Tabuleer die verskille tussen goedere en dienste: (12-16 punt
Goedere: Dienste:
• Fisiese, tasbare goed. • Nie-fisies, ontasbaar.
• Kan vd. produsent geskei word• Kan nie vd. produsent geskei word n
• Kan gekoop & besit word. • Kan ervaar/gebruik word.
• Eers geproduseer dan verkoop• Eers verkoop dan geproduseer.
• Verbruiker weet presies wat h• Verbruikers weet nie altyd wat hul
koop. koop voor diens gelewer is nie.