100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Graad 10 Geskiedenis Kwartaal 1 (Ace It) Opsommings

Rating
-
Sold
-
Pages
46
Uploaded on
04-01-2026
Written in
2025/2026

Slegs Opsommings vir Geskiedenis Graad 10, kwartaal 1 en is gebaseer op die “Ace It” Handboek in Afrikaans. Onderwerp 1:  Die wêreld omstreeks 1600 (Bl. 1-20) Onderwerp 2: Europese uitbreiding en verowering tydens die 15de tot 18de eeu (Bl. 21-36)

Show more Read less
Institution
Course











Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
January 4, 2026
Number of pages
46
Written in
2025/2026
Type
Summary

Subjects

Content preview

Hoe het die wêreld
Die verre ooste: Ming-ryk in China (1368-1644)
omstreeks 1600 gelyk? Oorsprong
• China - antieke beskawing met opgetekende geskiedenis
• Teen 1600 was daar tot 1600 voor Christus. • China - deur die Mongole beset.
verskeie gevorderde • Ming-dinastie - een van drie goue tydperke in • Zhu Yuanzhang, (’n Kleinboer) - 12-jaar lange
beskawings regoor die Chinese geskiedenis. rebellie gelei.
wêreld. Ons sal bestudeer: • Rebelle - Beijing in 1368 verower.
• Zhu Yuanzhang - magtige Ming-ryk gestig.
o Die Ming-ryk in China.
o Die Songhai-ryk in Wes-
Afrika.
o Die Mool-ryk van Indië. Regering en die samelewing
o Europese samelewings.


Sample
Kenmerke van ‘n ryk
O1: Die
wêreld
omstreeks
1600



Zhu Yuanzhang – Hongwu Keiser(1368–1398).
Zhu Di – Yongle Keiser (1402–1424).
Samelewing gebaseer op Feodale stelsel met die
keiser wat hoogste mag gehad het.
• Vier hoof sosiale klasse:



Summaries after sample
• 1.Sterk sentrale o Aristokratiese geleerdes (staatsamptenare).
regering en Beheer. o Handelaars en koopmanne (het rykdom
• 2.Militêre verskaf).
teenwoordigheid. o Vakmanne (het voorwerpe vir versiering
• 3.Langafstand handel. gemaak).
• 4.Vooruitgang in o Kleinboere en boere (het voedsel voorsien).
landbou.
• 5.Verstedeliking.
• 6.Beroep Zhu Yuanzhang (Eerste Keiser)
spesialisering.
• Het Chinese wette en kultuur teruggebring.
• Was ‘n absolute heerser.
• Met sterk staatsdiens het hy uitgestrekte ryk
Zhu Di Yung verenig en beheer.
• Regeer gedurende die toppunt van sy mag. • Moedig landbou aan, breek groot landgoedere
• Net opdrag gegee vir ‘n aantal vlootekspedisies. op en verdeel die grond onder Kleinboere.
• Hy het opdrag vir die Yongle-ensiklopedie gegee.


GR10 GESK K1-O1 Breinkaart Ace It Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)

,Sample
Summaries after sample

, Die Khoi-Khoi en San – die gevolge vir die
inheemse mense
Gevallestudie Afrika: Die
Verenigde Oos-Indiese kompanjie • San: jagter-versamelaars → al duisende jare aan Kaap.
• Byna uitgewis deur siektes en jag deur setlaars.
• Hoofrede VOIK gestig → beheer oor • Khoi-Khoi: nomadiese boere.
speseryhandel met die Ooste. • Ruil: skape, beeste, ivoor, volstruis.vere, skulpe → krale,
• Nederlandse skepe stop aan Kaap vir vars metaalvoorwerpe, tabak, alkohol
water op lang reise. • Rondtrek vir water en goeie weiding.
• Besluit: nedersetting stigting vir vars kos • Geen begrip van private grondbesit nie.
en water. O2: • Leefwyse bedreig deur Nederlanders → arbeid vir plase
• Plaaslike mense (Khoi-Khoi en San) → het Vervolg nie aanvaar.
vreemdelinge nie verwelkom nie.



Sample
Weerstand: 1659 en 1673 → openlike oorlog.
• Nederlanders druk uitgeoefen → lewende hawe
verhandel, goeie weiveld oorgeneem.
• Khoi-Khoi en San gedwing om verder van oorspronklike
wei- en jagvelde af weg te trek.
Die prosesse van verowering en


Summaries after sample



kolonialisme aan die Kaap

Jan van Riebeeck → Nederlandse handelaar, opdrag om
nedersetting aan Kaap te vestig.
Opdrag gegee om:
o Veilige hawe vir skepe te verseker.
o Fort te bou → beskerming, klein garnisoen manskappe. Hoe het kolonialisme die San en die Khoi-Khoi geraak?
o Tuin aan te lê → groente, vrugte, graan vir skepe.
o Goeie verhoudings met inheemse mense → ruilhandel vir • Khoi-Khoi van weivelde afgedryf.
beeste en skape. • Agtergeblewe mense → gedwing om in Kompanjiestuin of op plase te werk.
• Ingeboek as bediendes.
• Tienduisende San en Khoi-Khoi sterf aan pokke-epidemie.
• San verder binneland toe gedryf → jagvelde beset deur Nederlandse boere.




GR10 GESK K1-O2 Breinkaart Ace It Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)

, Sample
Summaries after sample

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA Summaries SA
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
550
Member since
2 year
Number of followers
193
Documents
694
Last sold
1 day ago

4.4

67 reviews

5
44
4
12
3
8
2
3
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions