Graad 12 Ekonomie Opsommings: Vraestel 1
Graad 12 Ekonomie opsommings. Opsommings is gemaak volgens 2021 se eksamenriglyne en dit bevat alle langvrae. Hoofstukke wat ingesluit is: - Ekonomiese kringloop - Sakesiklusse - Nywerheidsontwikkeling - Openbare sektor - Ekonomiese groei en ontwikkeling - Beskerming en vryhandel - Buitelandse Valutamark - Ekonomiese en sosiale prestasieaanwysers
Connected book
- 2008
- 9781868918072
- Unknown