Paljas • Chris Barnard • Volledige Afrikaans HT & EAT Drama Pakket • Analise, Opsommings, Opstelle, Modelantwoorde & Kontekstuele Vrae • @Juffrou Ansie
Twee volledige Paljas-boekies vir HT en EAT. Dek intrige, karakters, karakterontwikkeling, temas, konflik, simboliek en dramatiese tegnieke. Sluit 8 belangrike uittreksels met vrae en memorandum plus 6 opstelle met beplanning, eksamenwenke en modelantwoorde in.