Lewenswetenskap notas
Hierdie opsommings bevat volledige verduidelikings en beskrywings van verskeie Lewenswetenskap-hoofstukke.Die opsomming bevat kleurvolle prente en illustrasies wat die leerwerk ń bietjie meer interessant maak.Deur die pakket te koop ,spaar jy R240.00 en kry steeds al 8 hoofstukke tot jou beskikking.