Graad 8 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 4 (Vandag) Opsommings
Hierdie produk bevat al die werk vir Sosiale Wetenskappe Graad 8, kwartaal 4 en is gebaseer op die “Vandag” Handboek in Afrikaans. Geografie: Onderwerp 4: Vervoer en handel: Eenheid 1-3 Geskiedenis: Onderwerp 8: Die Eerste Wêreldoorlog (): Eenheid 1-4