GRAAD 10 - Lewensoriëntering Uiters Volledige Pakket
Hierdie is 'n 2-in-1 studiehulpbron vir Graad 10 Lewensoriëntering leerders. LO is baie leerwerk en hierdie pakket maak alles soveel makliker vir leerders. Propvol opsommings, toetse, vraestelle, memorandums. 'n Perfekte pakket vir deeglike toets en/of eksamen voorbereiding. Geen leerder kan verkeerd gaan as hy/sy hierdie pakket gebruik nie.