Gr 12 Afrikaans EAT gedigte x 11, IMPAQ, opgesom deur @Juffrou Ansie, gebasseer op vorige eksamen en toets vrae!
Kleurvol en kompakte ontleding. Perfek vir die leerders wat sukkel met letterkunde. Die belangrikste konsepte en inligting word gedek. Stylfigure, beeldspraak en gedigstruktuur notas ingesluit. Gedigsbespreking per lyn en strofe deur @ Juffrou Ansie . Kompak en kleurvol,gebasseer op vorige eksamen en toets vrae!!