Geschreven door studenten die geslaagd zijn Direct beschikbaar na je betaling Online lezen of als PDF Verkeerd document? Gratis ruilen 4,6 TrustPilot
logo-home
Samenvatting

Summary study notes for AFK1501

Beoordeling
-
Verkocht
-
Pagina's
19
Geüpload op
29-09-2021
Geschreven in
2020/2021

study notes to help you with the Exams

Instelling
Vak

Voorbeeld van de inhoud

, DEEL 3 - STUDIE-EENHEID 3
Vir ROEPMAN, rol asseblief af na volgende "post" > dit is na die notas van Ons is
nie almal so nie

DEEL 3 - STUDIE-EENHEID 3
Belangrik vir vraag 3.1 (Ons is nie almal so nie)

SEKSISME as 'n vorm van SIMBOLIESE GEWELD

BELANGRIKE LEESWERK:

1. Lees jou voorgeskrewe boek.

2. Simboliese geweld: Lees eers weer Studie-eenheid 1, (bladsy 164-165) in
studiegids met aandag asook 184-189 vir Ons is nie almal so nie. Gee veral
aandag aan die kwessie van KONTEKS, IDEOLOGIEë, STEREOTIPE
DENKE (waaronder fisieke en simboliese geweld en patriargie bespreek
word).

Kom ons kyk vinnig na die vrae:

ONS IS NIE ALMAL SO NIE: Lees studie-eenheid 3 en daarna fokus jy op bl.184-198.
Vraag 3.1 is 'n BESPREEK-tipe vraag, daarom moet jy 5 voorbeelde van seksisme as 'n
vorm van simboliese geweld in die teks identifiseer en elkeen bespreek - soos in 'n opstel.
Jy kan nie net 5 voorbeelde aanhaal nie. Jy moet dit aanhaal of parafraseer in jou eie
woorde (en korrek verwys volgens Harvard verwysingsmetode), dit dan elkeen kortliks in
'n paragraaf bespreek en motiveer waarom jy dink jou voorbeeld as seksisme en 'n vorm
van simboliese geweld gesien kan word. Begin jou opstel deur seksisme/simboliese geweld
kortliks te defineer/verduidelik. Onthou om dit altyd binne konteks van die sosio-politieke
ideologieë en stereotipe denke van daardie era te sien en te motiveer.

VERWYSINGS: Teks (boek) - sien bladsy 4 (One author) vir voorbeeld en

Studiegids - sien par.2.4 (EDITORS) en bladsy 8 (STUDY GUIDES).

, DEEL 3 - STUDIE-EENHEID 1

ALTERNATIEWE GENDERIDENTITEIT (studiegids bl.165)

Studente - neem kennis van 'n "Announcement" wat Dr. Jacobs oor hierdie
vraag uitgestuur het:
Studente - Werk Aktiwiteit 1.5 (Deel 3, studiegids, bladsy 165-166) baie goed deur indien julle die vrae oor die
gedig "Wederkoms" wil beantwoord. Die tersaaklike gedeelte van die Hallelujalied sal julle in Aktiwiteit 1.5
vind. Julle sal ook belangrike inligting oor die interpretasie van die gedig in Aktiwiteit 1.5 vind.

Students - In order to interpret the poem "Wederkoms" (Deel 3, Question 1) you will have to read through
Aktiwiteit 1.5 of the study guide, pages 165 and 166. The relevant information on "Die Hallelujalied" appears
in Aktiwiteit 1.5d.


Belangrik vir vraag 1.1 van werkopdrag 2 ("Wederkoms" deur Loftus Marais)

BELANGRIKE BEGRIPPE VIR HIERDIE VRAAG:

SOSIO-POLITIEKE KONTEKS, ALTERNATIEWE GENDERIDENTITEITE, SOSIALE
(SATIRIESE) KOMMENTAAR

Kom gesels gerus saam oor hierdie moeilike begrippe en gedig. Ek hoor graag
jul mening oor "Wederkoms"

1. AGTERGRONDKENNIS VIR AL DIE VRAE VAN DEEL 3:

KONTEKS-SENSITIEWE LEESSTRATEGIE (bl.153)

Definisie: Om die lees van literêre tekste te sien as “‘n voortdurende gesprek tussen onsself, die tekste en die
konteks(te) waarbinne die tekste vroeër ontstaan het en die konteks(te) waarbinne onsself (die lesers) tans leef en
dink” (studiegids 153). Ons let dus op na die “waardes en ideologieë (wat in die die teks na vore kom en van ons eie
waardes en ideologieë), wat ons siening van literatuur is (ons literatuuropvatting) en hoe dit ons wyse van lees (kan)
beïnvloed” (153).

Die vrae wat met so ‘n benadering gevra moet word, is: (sien studiegids, bl.153)

1. Hoe tree die karakters op wanneer hulle met bepaalde gebeurtenisse gekonfronteer word en waarom tree hulle so
op?

2. Watter basiese idees het lesers oor die aard, funksie en waarde van literatuur en watter invloed het dit op hul
manier van lees?

3. Is lesers bewus van hul eie basiese idees oor waardes soos “reg” en “verkeerd”, met ander woorde, is hulle bewus
van hul eie vooroordele en ideologieë?

2. VERPLIGTE LEESWERK:

STUDIE-EENHEID 1 - bl.154 -171 en fokus daarna op die

Gekoppeld boek

Geschreven voor

Instelling
Vak

Documentinformatie

Heel boek samengevat?
Ja
Geüpload op
29 september 2021
Aantal pagina's
19
Geschreven in
2020/2021
Type
SAMENVATTING

Onderwerpen

€7,45
Krijg toegang tot het volledige document:

Verkeerd document? Gratis ruilen Binnen 14 dagen na aankoop en voor het downloaden kun je een ander document kiezen. Je kunt het bedrag gewoon opnieuw besteden.
Geschreven door studenten die geslaagd zijn
Direct beschikbaar na je betaling
Online lezen of als PDF

Maak kennis met de verkoper

Seller avatar
De reputatie van een verkoper is gebaseerd op het aantal documenten dat iemand tegen betaling verkocht heeft en de beoordelingen die voor die items ontvangen zijn. Er zijn drie niveau’s te onderscheiden: brons, zilver en goud. Hoe beter de reputatie, hoe meer de kwaliteit van zijn of haar werk te vertrouwen is.
Samie University of South Africa (Unisa)
Volgen Je moet ingelogd zijn om studenten of vakken te kunnen volgen
Verkocht
45
Lid sinds
8 jaar
Aantal volgers
30
Documenten
19
Laatst verkocht
2 jaar geleden

3,1

8 beoordelingen

5
0
4
5
3
1
2
0
1
2

Populaire documenten

Recent door jou bekeken

Waarom studenten kiezen voor Stuvia

Gemaakt door medestudenten, geverifieerd door reviews

Kwaliteit die je kunt vertrouwen: geschreven door studenten die slaagden en beoordeeld door anderen die dit document gebruikten.

Niet tevreden? Kies een ander document

Geen zorgen! Je kunt voor hetzelfde geld direct een ander document kiezen dat beter past bij wat je zoekt.

Betaal zoals je wilt, start meteen met leren

Geen abonnement, geen verplichtingen. Betaal zoals je gewend bent via iDeal of creditcard en download je PDF-document meteen.

Student with book image

“Gekocht, gedownload en geslaagd. Zo makkelijk kan het dus zijn.”

Alisha Student

Veelgestelde vragen