Geschreven door studenten die geslaagd zijn Direct beschikbaar na je betaling Online lezen of als PDF Verkeerd document? Gratis ruilen 4,6 TrustPilot
logo-home
Samenvatting

Summary Graad 10_Gasvryheidstudies Opsommings

Beoordeling
-
Verkocht
10
Pagina's
56
Geüpload op
01-05-2024
Geschreven in
2023/2024

"Verken" Jou Gasvryheidstudies  Ontdek 'n nuwe dimensie van studiepret met ons Gasvryheidstudies Opsommings! Perfek vir graad 10 leerders wat opwindende maniere soek om vir hul eksamens en mini kwisies voor te berei. Kleurvolle en Uitbeeldende Inhoud: Elke opsomming is 'n fees vir die oë met helder kleure en lewendige uitbeeldings wat die leerervaring opwindend maak. Handboek-konform: Geskep met die KABV-handboek in gedagte, verseker ons opsommings dat jy alle kernkonsepte en inligting verstaan sonder om jou met nuttelose besonderhede te oorweldig. Ideaal vir Snelle Studie en Hersiening: Geen tyd vir lang ure van studie nie? Geen probleem! Ons opsommings bied 'n bondige en maklike manier om in 'n kort tydjie die nodige inligting op te neem. Interaktief en Pret: Leer is nie net 'n moet nie, dit kan ook opwindend wees! Ons opsommings bied 'n interaktiewe benadering tot leer met insette soos vrae en aktiwiteite om jou kennis te toets en te versterk. Kry jou kopie van ons Gasvryheidstudies Opsommings vandag en ontdek 'n nuwe wereld van effektiewe en prettige studie!

Meer zien Lees minder
Instelling
Vak

Voorbeeld van de inhoud

Gasvryheidstudies

, Gasvryheid-sektore
[GASVRYHEID → vriendelike + verwelkomende behandeling & vermaak van
gaste > kommersieel = koop + verkoop = wins]


Kommersiële gasvryheidsondernemings
Diens-georiënteerd [ontasbaar]
) Produkte + dienste > skuiling, drank,
) Produkte = fisiese & emosionele voedsel + dienste
behoefte-voorsiening

PERSONEEL = UITSTEKENDE DIENS:
Toerismebedryf [verband]
O 3,2% SA se BBP
→ kundig en vaardig
O 378000 mense wat werk in gasvryheid
→ goeie taak-beplanning + organiseerd
O Interafhanklikheid: afhanklik van mekaar se
→ klante se behoeftes antisepeer
sukses → Toeriste het gasvryheidsdienste
→ stappe volg > behoeftes te bevredig
nodig [verblyf, restaurante, toeriste-
PERSONEEL EIENSKAPPE: aktiwiteite, en vervoer]
O Dienste en Fasiliteite: gasvryheidsbedryf =
→ goeie stamina ( uithouvermoë )
wye verskeidenheid dienste en fasiliteite vir
→ positiewe houding
toeriste [hotelle, gastehuise, restaurante,
→ gewillig om te leer
toerisme-aktiwiteite, en toeriste-attraksies]
→ goeie leierskap, spanwerk & spangees
O Kliëntediens en Ervaring: Gasvryheidsdiens en
kliëntediens speel 'n kritieke rol in die
toerismebedryf = ervaring wat toeriste
TASBARE DIENSTE:
beleef met gasvryheidsdienste beïnvloed hul
) vervoer, chauffers (uber), valet, algehele toerisme-ervaring en -tevredenheid.
wasgoeddienste O Ekonomiese Impak ↑ toerisme = ↑ vraag na
) beeld + inkomste gasvryheidsdienste = ekonomiese groei en
ontwikkeling in 'n gebied bevorder.


6 ONDERWERPE
O studie van die beginsels en praktyke ) Gasvryheidsektore + loopbane →
wat verband hou met gasvryheid en werkgeleenthede + loopbane beskikbaar
toerisme ) Kombuis + restaurantwerksaamhede → uitleg +
O fokus op die bedryf van gasvryheid→ werksprosesse van kombuise & restaurant =
verskaffing van dienste aan dienste + produkte
besoekers en gaste in areas > ) Voeding + spyskaartbeplanning →
akkommodasie, kos en drank, toerisme, voedingswaarde + voedselkombinasies
en kliëntediens ) Kommoditeite → tipes voedsel + gaarmaak
daarvan & voorsit
) Voedsel + drankdiens
) Higiëne, veiligheid & sindelikheid + belangrikheid
daarvan
2 © Noted Summaries [Graad 10 Gasvryheidstudies] www.notedsummaries.co.za

, SEKTORE & DIENSTE
→ PRODUKTE + DIENSTE & OMGEWING

6 sektore :

VOEDSEL & DRANK HUISVESTING / VERBLYF
→ Wins uit verskeidenheid voedsel & → Wins : ruimte verkoop waarin mense kan
drank-produkte > verskillende plekke & “oornag”
liggings → Verkoop ook kos + drank > sekondêre
→ Koop : rou produkte = berei smaaklike bron van inkomste
etes & drank > voorsit in aantreklike
omgewing
VERMAAKLIKHEID FUNKSIE & GELEENTHEID
→ Voedsel + drank = wins → Sakefunksies, troues & konferensies
→ Teaters, klubs, stadiums → Dienste : voedsel, drank + verblyf
→ Bykomende dienste : beplanning,
organisasie + bestuur van geleentheid
→ Internasionale konferensiesentra =
werksgeleentheide
ONTSPANNING DOBBEL
→ Sportklubs → Kasino-hotelle & -oorde
→ Gesondheids- & fiksheidsentrums → Doel : maak verblyf gerieflik >
[spesialis-produkte : dieetkos + drank > kamerdiens, voedsel + drank, valet-
bykomende diens & sekondêre bron van diens, wasgoeddiens & ontspanning
inkomste]


ONDERNEMINGS : 2 KATEGORIEË


kommersieel nie-kommersieel
→ wins-objektief → nie-wins gesentreer > regering / privaat
) Restaurant sektor subsidieer
) Hotelle ) Hospitale se voedseldienste
) Kits-kos ondernemings ) Skoolsnoepies
) Koffiewinkels ) Weermag se kosvoorsiening
) Motelle
QUIIZZZZ!

Wat is die verskil tussen ‘n hotel en ‘n motel?

Hotel: Motel:
→ 'n groot, multi-verdieping gebou met baie kamers, → laer gebou met kamers wat direk toeganklik is
vanaf enkele tot suites met verskillende geriewe. vanaf die buitekant.
→ wye verskeidenheid fasiliteite soos restaurante, → Kamers dikwels basiese geriewe > meer
swembaddens, konferensiesale, spas bekostigbaar as hotelkamers.
→ Diens uitgebreid > 24-uur “room service” luukse → eenvoudiger fasiliteite, soos parkeerplek direk by
spas, en portiersdiens. die kamers, en is nie so volledig toegerus soos
→ geleë in stedelike of toeristiese gebiede, naby hotels nie.
aan besienswaardighede of sakegebiede. → naby hoofroetes of snelweë geleë + gerig op
→ wye verskeidenheid gaste, van toeriste tot sake- gaste wat deur die area reis en 'n gemaklike
reisigers, en kan duursaam of luuks wees. oornagopsie benodig → ontwerp vir
korttermynverblyf, soos 'n enkele oornag




3 © Noted Summaries [Graad 10 Gasvryheidstudies] www.notedsummaries.co.za

, Kliënte : weg van die huis + behoefte aan DIVERSITEIT
gasvryheidsprodukte & -dienste
) Gasvryheidsbedryf = wye verskeidenheid
) Doel van reis onafhanklike besighede > kultuur + kenmerke
) Nasionaliteit, kultuur, tradisies + ) 4 hoofareas :
godsdiens o Selfstandige ondernemings (hotelle, gastehuise,
) Gesondheid + persoonlike voorkeure B-&-B)
[dieet-vereistes & rolstoeltoegang] o Ontspanningsondernemings (kasino, nagklubs
) Prys-bekostigbaarheid + betaal ens.)
bereidwilligheid o Reisplekke (lughawe, vliegtuig, treine)
o Gesubsidieerde gasvryheid (werkplek,
VERSPREIDING hospitale, klinieke)


) gasvryheidsbedryf in Suid-Afrika is versprei
) Doel van onderneming & kliënt
oor die hele land
behoeftes
) Belangrike sentra : stedelike gebiede soos
) Ligging + omgewing
Kaapstad, Johannesburg, Durban, en Pretoria.
) Produkte aangebied
) Toerisme-gerigte areas : Kruger Nasionale
) Dienste aangebied
Park en die Wes-Kaap wynlande = sentra
) Personeel & benodigde vaardighede vir
) THETA-sektorvaardigheidsplan:
bedryf + bestuur
o Akkommodasie-ondernemings
o Voedsel & drank ondernemings KWALITEIT + GEHALTE = Die
Toerismegraderingsraad van Suid-Afrika
[TGCSA]


VOEDSEL + DRANKONDERNEMINGS
RESTAURANTE
) Medium tot hoë prys + vlak van diens
) Gesinsrestaurante → familie + kinders (spesiale etes)
> billike prys & ontspanne atmosfeer
) Fynproewersrestaurante (spesialis) → spesialiseer in
gesofistikeerde eters + duur [kinders onder 12 nie LOOPBAANGELEENTHEDE
welkom nie] & diens is baie professioneel
) Koffiewinkels, kafees, pizza & braai = lae tot medium
) Voedsel + drankbestuurder, opsigter /
pryse en beperkte diensvlakke
ontvangspersoon
) Kitskos-afsetpunte & versnaperingstoonbanke = lae
pryse en minimale diensvlakke ) Restaurantbestuurder
) Professionele sjef, kok, kelner / kroegman
PLAASLIKE VOEDSEL & DRANKONDERNEMINGS
) Eienaar (eie-diens)
) Diens = tipe onderneming & klantebasis
) Funksie + geleentheidsbestuur ) Spysenieringsbestuurder
) Spyseniering van privaat funksies ) Gemeenskaps-gebaseerde
) Maaltyddienste > buffetetes, a la carte, wegneem / voedseldienstebestuurder
aflewering

FRANCHISES
) Lisensie = reg om spesifieke handelsmerk te gebruik
) Voordeel : klante lok a.g.v bekende naam + opleiding &
gesentaliseerde bemarking
) Nadele : hoë kostes, voorskrifte van eienaars +
reputasie gebonde aan handelsmerk
4 © Noted Summaries [Graad 10 Gasvryheidstudies] www.notedsummaries.co.za

Geschreven voor

Instelling
Vak
Schooljaar
200

Documentinformatie

Geüpload op
1 mei 2024
Aantal pagina's
56
Geschreven in
2023/2024
Type
SAMENVATTING

Onderwerpen

€8,60
Krijg toegang tot het volledige document:

Verkeerd document? Gratis ruilen Binnen 14 dagen na aankoop en voor het downloaden kan je een ander document kiezen. Je kan het bedrag gewoon opnieuw besteden.
Geschreven door studenten die geslaagd zijn
Direct beschikbaar na je betaling
Online lezen of als PDF


Ook beschikbaar in voordeelbundel

Maak kennis met de verkoper

Seller avatar
De reputatie van een verkoper is gebaseerd op het aantal documenten dat iemand tegen betaling verkocht heeft en de beoordelingen die voor die items ontvangen zijn. Er zijn drie niveau’s te onderscheiden: brons, zilver en goud. Hoe beter de reputatie, hoe meer de kwaliteit van zijn of haar werk te vertrouwen is.
NotedSummaries STADIO
Volgen Je moet ingelogd zijn om studenten of vakken te kunnen volgen
Verkocht
1559
Lid sinds
4 jaar
Aantal volgers
782
Documenten
208
Laatst verkocht
2 dagen geleden
Noted Summaries

4,5

239 beoordelingen

5
168
4
45
3
19
2
1
1
6

Populaire documenten

Recent door jou bekeken

Waarom studenten kiezen voor Stuvia

Gemaakt door medestudenten, geverifieerd door reviews

Kwaliteit die je kunt vertrouwen: geschreven door studenten die slaagden en beoordeeld door anderen die dit document gebruikten.

Niet tevreden? Kies een ander document

Geen zorgen! Je kunt voor hetzelfde geld direct een ander document kiezen dat beter past bij wat je zoekt.

Betaal zoals je wilt, start meteen met leren

Geen abonnement, geen verplichtingen. Betaal zoals je gewend bent via Bancontact, iDeal of creditcard en download je PDF-document meteen.

Student with book image

“Gekocht, gedownload en geslaagd. Zo eenvoudig kan het zijn.”

Alisha Student

Veelgestelde vragen