, VRAAG 1
Alles wat bestaan op aarde het ʼn oorsprong alles. Met Fuentes se argument kan
mens aflei dat literêre tekste almal dieselfde resep gebruik. Hy sê: “A single leaf of a
book that is not an offshoot of the great genealogical tree of mankind’s literary
imagination?”. Dus, daar is sekere kenmerke en patrone wat skrywers aan bloot
gestel moet word wanneer hulle ʼn storie of verhaal skryf.
Hy vergelyk literêre teks met familielede. ʼn Familie of persoon, kan nie sonder ʼn
moeder en vader bestaan nie. Dit is dieselfde met literere teks. Hy gebruik woorde
soos “orphan”, “fatherless” en “desendant” om te beklemtoon dat alles van iets af
kom.
Al lyk hulle nie dieselfde of identies nie, is hulle van dieselfde herafkoms. Net soos ʼn
familie stamboom, het literêre tekste nie nooitwendig dieselfde skrywers of
agtergrond nie, maar hulle deel ʼn gemeenskaplike doel om ʼn storie te vertel.
Vervolgens, net soos ʼn familie stamboom het die storie en die skrywers evolueer.
Hierdie is ʼn aanduiding wanneer hy aanhaal “but again, can traditions survive
without renewal, a new creation, a new greening of a perennial tale?”
VRAAG 2
Fowler sê dat sekere genres soos familielede is. Som is meer dominant as ander in
geskiedenis. Soos tyd aangaan, evolueer genre tot op ʼn mate dat ons dus tekste kan
identifiseer as deel van ʼn sekere genre klassifiseer.
Daar is wel stories wat aan sekere genres toegeken kan word, maar daar is ander
stories wat oorvleuel. Hierdie verhale word geken as “multigeneriese” aard van teks”.
Net soos genres evolueer, word die gepubliseerde ook verander.
Fowler vergelyk genres met “ʼn verkleurmannetjie wat aanpas by sy omgewing” om
te beklemtoon dat genres moet aanpas by ʼn veranderende omgewing. Net soos
plaaslike en politieke situasies verander het stories ook verander.
VRAAG 3
Geertz stel die volgende riglyne voor vir ‘n genre gerigte lees benadering wat jy moet
van bewys wees:
a) Genre of grense van die teks.
b) Toepaslikheid van spesifieke genreklassifering of voorbeelde.
c) Die wyse waarop die teks ooreenstem met f afwyk van tradisionele genre
grense.
d) Die struktuur van die teks.
e) Die historiese ontwikkeling ban genre, in ander woorde die evolusie van
genre.
VRAAG 4
a)
- kommersiële fiksie