Wetenskap Study guides, Study notes & Summaries

Looking for the best study guides, study notes and summaries about Wetenskap? On this page you'll find 424 study documents about Wetenskap.

All 424 results

Sort by

Lewenswetenskappe Graad 11 Kwartaal 3 en 4 Opsommings (2023) Popular
  • Lewenswetenskappe Graad 11 Kwartaal 3 en 4 Opsommings (2023)

  • Summary • 27 pages • 2023
  • Notas in lyn met KABV en ATP. Omvattende opsommings wat die leerproses makliker maak. Sluit kwartaal 3 en 4 onderwerpe in (gaswisseling, ekskresie, bevolkingsekologie en menslike impak).
    (1)
  • R150,00
  • 15x sold
  • + learn more
Graad 10_Lewenswetenskappe [Biologie] Opsommings Popular
  • Graad 10_Lewenswetenskappe [Biologie] Opsommings

  • Summary • 75 pages • 2023 Popular
  • Available in package deal
  • Ons Graad 10 Biologie [Lewenswetenskappe] Notastel is 'n kleurvolle, praktiese gids vir kwartaal 1 tot 4. Dit bevat alle notas wat nodig is om 'n suksesvolle afsluiting van die graad te bereik. Alle notas is duidelik georganiseer en maklik om te navigeer. Ons notastel is 'n uitstekende hulpmiddel om die leerder te help om konsekwente resultate te behaal. 
    (0)
  • R180,00
  • 10x sold
  • + learn more
Graad 8_Sosiale Wetenskappe [SW] Opsommings
  • Graad 8_Sosiale Wetenskappe [SW] Opsommings

  • Summary • 66 pages • 2023
  • Available in package deal
  • Hierdie graad 8 Sosiale Wetenskappe Notastel is perfek om studente te help om die KABV-sillabus vir graad 8 Geografie en Geskiedenis te verstaan ​​en te behou. Dit sluit omvattende notas en opsommings vir kwartaal 1 tot 4 in 'n maklik leesbare formaat in om jou te help om op hoogte te bly van die kurrikulum. Bespaar tyd en moeite met hierdie notastel om te verseker dat jy voorbereid is vir eksamens en assesserings.
    (2)
  • R220,00
  • 7x sold
  • + learn more
Landbouwetenskappe Graad 12 Opsomming Kwartaal 3 Landbouwetenskappe Graad 12 Opsomming Kwartaal 3
  • Landbouwetenskappe Graad 12 Opsomming Kwartaal 3

  • Summary • 78 pages • 2023
  • Available in package deal
  • Lekker opsomming om die laaste hoofstuk van Graad 12 af te sluit !! Die dokument bevat al die kwartaal 3 werk wat in jou handboek gelys is. Die opsomming is uit mind the Gap asook die ken en verstaan handboeke opgesom. Daar is orals plek vir leerders om nog notas self op die dokument te maak . Die is n dokument wat leer gaan lekker maak tydens die rowwe eksamen. EK het dit op skool orals saam my geneem , deurgelees en belangrke notas tydens klastyd daarop gemaak. Ek hoop jy geniet dit !!
    (2)
  • R195,00
  • 5x sold
  • + learn more
Landbouwetenskappe Graad 12 Opsomming Kwartaal 1 Landbouwetenskappe Graad 12 Opsomming Kwartaal 1
  • Landbouwetenskappe Graad 12 Opsomming Kwartaal 1

  • Summary • 67 pages • 2023
  • Available in package deal
  • Die is lekker opsommings om jou graad 12 jaar mee af te skop .Die opsomming is opgesom uit ken en verstaan asook mind the gap handboeke.
    (1)
  • R168,00
  • 8x sold
  • + learn more
Landbouwetenskappe Graad 10 opsomming (Oxford Suksesvolle handboek)
  • Landbouwetenskappe Graad 10 opsomming (Oxford Suksesvolle handboek)

  • Summary • 80 pages • 2023
  • Available in package deal
  • Ons opsomming vir Graad 10 is 'n gestruktureerde en visueel aantreklike bron wat ontwikkel is deur die gebruik van die Oxford Suksesvolle Graad 11 handboek. Elke hoofstuk word gekenmerk deur 'n unieke kleur, wat die leeservaring verbeter en die inhoud maklik identifiseerbaar maak. Ons het ook 'n handige woordelys ingesluit, waar moontlik, om die begrip van sleutelbegrippe te vergemaklik. Die opsomming dek Kwartaal 01-04 se werk en is 'n alomvattende studiegids vir leerders wat op soek is na ...
    (1)
  • R150,00
  • 3x sold
  • + learn more
Graad 8_Ekonomiese en Bestuurswetenskappe [EBW]
  • Graad 8_Ekonomiese en Bestuurswetenskappe [EBW]

  • Summary • 36 pages • 2023
  • Available in package deal
  • 'n Volledige opsomming van die inhoud van Ekonomiese en Bestuurswetenskap Graad 8, wat voldoen aan die vereistes soos uitgele in die KABV / CAPS kurriculum. Kleurvolle kantnota's is bygevoeg om die leerervaring te verbeter
    (2)
  • R185,00
  • 4x sold
  • + learn more
Graad 10_Fisiese Wetenskappe [Fisika + Chemie] Opsommings
  • Graad 10_Fisiese Wetenskappe [Fisika + Chemie] Opsommings

  • Summary • 78 pages • 2023
  • Available in package deal
  • Hierdie Graad 10 Fisiese Wetenskappe Notastel verskaf al die nodige inligting en voorbeelde om jou te help om die konsepte te verstaan ​​wat jy gedurende Kwartaal 1 tot 4 gaan leer. Dit bevat kleurvolle beeldmateriaal en verduidelikende voorbeelde om leer makliker en aangenamer te maak. Met hierdie notastel kan jy op hoogte bly van jou studies en goed voorbereid wees vir eksamens.
    (0)
  • R225,00
  • 6x sold
  • + learn more
Sosiale Wetenskappe Graad 07 opsomming (Via Afrika handboek)
  • Sosiale Wetenskappe Graad 07 opsomming (Via Afrika handboek)

  • Summary • 60 pages • 2023
  • Ons opsomming vir Graad 07 is 'n gestruktureerde en visueel aantreklike bron wat ontwikkel is deur die gebruik van die Via Afrika Graad 07 handboek. Elke hoofstuk word gekenmerk deur 'n unieke kleur, wat die leeservaring verbeter en die inhoud maklik identifiseerbaar maak. Ons het ook 'n handige woordelys ingesluit, waar moontlik, om die begrip van sleutelbegrippe te vergemaklik. Die opsomming dek Kwartaal 01-04 se werk en is 'n alomvattende studiegids vir leerders wat op soek is na 'n volledige...
    (1)
  • R200,00
  • 3x sold
  • + learn more
 Natuurwetenskappe Graad 8 Opsomming : Kwartaal 1
  • Natuurwetenskappe Graad 8 Opsomming : Kwartaal 1

  • Summary • 42 pages • 2024
  • 'n Goeie opsomming vir jou eerste kwartaal op hoërskool. Ek het die werk opgesom om jou te help om dit meer effektief te onthou en te verstaan. Ek hoop my opsommings bring vir jou genot. Ek vind vreugde daarin om studente te help om hul volle potensiaal op skool te bereik. Ek het dit opgesom in die Graad 8 Doc Science Natuurwetenskappe handboek.
    (0)
  • R100,00
  • 4x sold
  • + learn more