Matriek opsommings Study guides, Study notes & Summaries

Looking for the best study guides, study notes and summaries about Matriek opsommings? On this page you'll find 32 study documents about Matriek opsommings.

All 32 results

Sort by

Verbruikerstudies Graad 12 (Verken handboek)
  • Verbruikerstudies Graad 12 (Verken handboek)

  • Summary • 106 pages • 2022
  • Ons opsomming vir Graad 12 is 'n gestruktureerde en visueel aantreklike bron wat ontwikkel is deur die gebruik van die Verken Graad 12 handboek. Elke hoofstuk word gekenmerk deur 'n unieke kleur, wat die leeservaring verbeter en die inhoud maklik identifiseerbaar maak. Ons het ook 'n handige woordelys ingesluit, waar moontlik, om die begrip van sleutelbegrippe te vergemaklik. Die opsomming dek Kwartaal 01-04 se werk en is 'n alomvattende studiegids vir leerders wat op soek is na '...
    (2)
  • R170,00
  • 23x sold
  • + learn more
Gr. 12 Afrikaans Huistaal Opsommings
  • Gr. 12 Afrikaans Huistaal Opsommings

  • Summary • 14 pages • 2022
  • Available in package deal
  • Afrikaanse Huistaal Opsommings. Alles wat jy benodig om te leer in jou matriek jaar. As n Dux student is hierdie waarmee ek my onderskeiding gekry het in graad 12. Dit bevat: woordsoorte, betekenisleer, tipe sinne, taalverskynsels, klankleer, klankverskynsels, skryftekens, lydende en bedrywende vorm, enkelvoudige sinne, saamgestelde sinne, direkte en indirekte rede, akronieme en afkortings, ontkennings vorm, simpleks, kompleks, stam, voor- en agtervoegsels, samestellings en afleidings.
    (4)
  • R150,00
  • 25x sold
  • + learn more
rtt prakties notas
  • rtt prakties notas

  • Summary • 10 pages • 2022
  • Vir my matriek eind eksamen in 2022 het ek met 'n 80% geslaag. Ek het diep 80% gekry vir elke praktiese toets asook eksamens. September eksamen het ek 'n 86% bereik met prakties. Hierdie notas is 'n basiese samevatting van al die jare se leerwerk. Dit is noodsaaklik om tog deur jou handboek te gaan, indien ek enige iets gemis het. My notas bevat opsommings asook notas van excel, word, access en HTML. Hierdie notas is slegs die basiese goed wat ek self as leerder moes onthou. Onthou om soveel as ...
    (2)
  • R80,00
  • 15x sold
  • + learn more
Gr 12 Gasvryheidstudie Opsommings
  • Gr 12 Gasvryheidstudie Opsommings

  • Summary • 74 pages • 2022
  • Volledige, netjiese en verstaanbare opsommings van die hele jaar se werk. Opgestel volgens CAPS riglyne en handboeke sowel as vorige eksamenvraestelle.
    (3)
  • R150,00
  • 34x sold
  • + learn more
Graad 12 Besigheidstudies Opsommings - Vraestel 1
  • Graad 12 Besigheidstudies Opsommings - Vraestel 1

  • Summary • 27 pages • 2023
  • Graad 12 Besigheidstudies Vraestel 1 opsommings. Opsommings is gemaak volgens 2021 se eksamenriglyne. Hoofstukke wat ingesluit is: Besigheidstrategiee, Sakesektore en omgewings, Impak van wetgewing op besighede, Gehalte van prestasie, Menslike Hulpbronnefunksie.
    (0)
  • R150,00
  • 3x sold
  • + learn more
Religiestudies Graad 12 (Top Klas-handboek)
  • Religiestudies Graad 12 (Top Klas-handboek)

  • Summary • 39 pages • 2022
  • .
    (2)
  • R170,00
  • 6x sold
  • + learn more
Lewenswetenskappe Graad 12 (Verken handboek)
  • Lewenswetenskappe Graad 12 (Verken handboek)

  • Summary • 92 pages • 2023
  • .
    (0)
  • R170,00
  • 4x sold
  • + learn more
Gr 12 Toerisme Opsommings
  • Gr 12 Toerisme Opsommings

  • Summary • 55 pages • 2022
  • Volledige, netjiese en verstaanbare opsommings van die hele jaar se werrk. Inhoud van 55 bladsye wat opgesom is volgens CAPS riglyne. Sluit in: -Teorie -Sketse -Voorbeelde
    (2)
  • R155,00
  • 12x sold
  • + learn more
Onderwereld Verhoudings Opsomming
  • Onderwereld Verhoudings Opsomming

  • Summary • 10 pages • 2022
  • Available in package deal
  • Opsommings van die verhoudings tussen die karakters in die roman wat help met die antwoord van kortvrae en uiteensetting van langere
    (2)
  • R105,00
  • 4x sold
  • + learn more
Wiskunde opsommings (graad 12)
  • Wiskunde opsommings (graad 12)

  • Summary • 31 pages • 2021
  • Die inhoud dek die hele jaar se wiskunde: vraestel 1 en 2. Die opsommings is netjies geskrewe. * Let asseblief dat indien die voorbeeld (preview) ‘n kleiner weergawe van die dokument wys, sal dit nie so wees wanneer dit gekoop en gedownload word nie.
    (1)
  • R143,00
  • 9x sold
  • + learn more