Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 4 out of 74 pages
Summary

Summary Gr 12 Gasvryheidstudie Opsommings

Document preview thumbnail
Preview 4 out of 74 pages

Volledige, netjiese en verstaanbare opsommings van die hele jaar se werk. Opgestel volgens CAPS riglyne en handboeke sowel as vorige eksamenvraestelle.

Content preview

1

, Gasvryheidstudies opsommings
Graad 12

Kopiereg word voorbehou. Die opsommingsof enige
gedeelte daarvan mag nie op enige manier gedupliseer of
versprei word nie. Dissiplinêre aksie sal teen oortreders
geneem word.

Die opsommings is opgestel deur Veniece Janse van Rensburg en verkoop
deur Boekwurm Opsommings. Opgestel vanaf die KABV Master
Gasvryheidstudies Handboek en KABV vraestelle 2015-2019.


Hallo slimkind,
Indien jy nie uit die Master Gasvryheidstudies handboek werk nie, kan jy navraag
doen vir enige bladsye genoem in die opsommings, fotos sal aangestuur word op
navraag. Moenie slegs staat maak op die opsommings nie, gebruik jou skrif en maak
gebruik van ou vraestelle.. Sterkte met al die leerwerk. Lekker leer en mag God jou
seën en veilig hou deur die tyd. Gaan skop gat!!
-Veniece


Deur @boekwurm_opsommings 🐛




Copyright © 2020 Boekwurm Opsommings All Rights Reserved




2

, Hoofstuk 1: Gasvryheidsindistrie se bydra tot die ekonomie
Bydrae tot die suid-afrikaanse ekonomie:
 Dra by tot ongeveer 9,1% Bruto Binnelandse Produk (BBP) in die ekonomie.
Areas in die akkomodasiebedryf wat inkomste genereer: $$
 Gastekamers en funksie lokale
 Voedsel- en drankdiens
 Kroeë
 Wassery
Areas in die akkomodasiebedryf wat nie inkomste genereer nie: nie $$
 Ontvangkantoor
 Bemarking
 Menslike hulpbroonne
 Finansies/Boekhouding
 Wassery (Instelling se items bv bed linne)
 Instandhouding
 Sekuriteit



Hoofstuk 2: Loopbane in die gasvryheidsbedryf
Onderstende of aanvullende posisies in n gasvryheidsonderneming:
1.Verkope en bemarking:
 Tele-verkoopspersoon: Skakel potensiële kliënte om produkte en dienste bekend te
maak. Adverteer onderneming.
 Bemarkingsbestuur: Organiseer en bemark aktiwiteite van die onderneming.
2.Finansies/Boekhouding:
 Finansiële bestuurder: Verantwoordelik vir alle finansiële procedures in die
onderneming. Sluit kontrakte met diensverskaffers.
 Rekeningkundige: Betaling van salarisse. Kontroleer bankprosedures. Betaal VAT
 Krediet-/Debietklerk: Sorg dat debiteure faktore ontvang word en krediteure betaal
word.
 Nagouditeur: Sorg dat dag transaksies op die gasterekeninge geplaas word en op
datum is as gas uitboek. Opstel van verslag van alle transaksies wat die vorige dag
uitgevoer is.


3.Sekuriteit:

3

,  Sukuriteitsbestuurder: Hou toesig oor sekuriteitswagte. Sleutelkontrole
 Deurwag: Verwelkom gaste by voertuig. Laai begasie af. Neem begasie na
gastekamer na gas ingeboek het. Kontrole van roerende eiendom.
 Motorwag: Verantwoordelik vir terreinveiligheid. Kontroleer toegang van voertuie. Help
gaste met parkering. Pas motors in parkeerarea op.
4.Meslike hulpbronne:
 Meslike hulpbronbestuurder (HR): Verantwoordelik vir alle personeelaangeleenthede.
Optrek van indiensnemingskontrakte,gedragskodes en roosters. Dissiplinêre aksies
en evaluering van werkverrigtinge in die werkplek.
 Opleidingsbeampte: Opleiding en omsien na personeel.
 Administratiewe personeel: Opdatering van personeelrekords.


Geleenthede vir volhoubare selfindiensneming:
 Franchises: n Franchise is n onderneming met n gevestigde naam wat deel vorm van n
kettinggroep. Die maatskappy (franchisor) gee toestemming aan die individu
(franchisee) om die maatskappy se naam te gebruik. Bv Mcdonalds.
 Entrepreneurskap: Begin hul eie sakeonderneming veral as risiko’s betrokke is.
Geleenthede vir selfindiensneming of entrpreneurskap:
 Gebak – Die bak van koeke en kolwyntjies, koekies ensv
 Tuisnywerhede – Gemeenskaplike verkoopspunt aan mense van n spesifieke
gemeenskap waar produkte wat tuis vervardig word, aan die publiek verkoop word.
 Verkopers – Tuisgemaakte goedere, versierings e peuselhappies word vanuit n trollie
of stalletjie verkoop.
 Spysenierings vir funksies – Buitespyseniers berei voedsel op hul eie perseel voor.
Hulle vervoer en bedien dan die voedsel by die klient se fuksie. Binneshuise
spyseniers berei voedsel op hulle eie perseel voor en bedien dit op hul perseel.
 Maaltye op wiele – Voedsel word afgelewer by mense wat nie in staat is om vir hul
families te kook nie.
Plan van entrepreneursgeleenthede op klein skaal:
1. Wat benodig word?
-Kombuis met voldoende toerusting
-Genoegsame bestandele
-Geskikte verpakking
-Vervoer om produkte aan kliënt te lewer


2. SWOT (SSGB in afrikaans) -ontleding:


4

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
September 5, 2022
Number of pages
74
Written in
2021/2022
Type
Summary
R150,00
Purchased by 53 students

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
Sold
234
Followers
141
Items
0
Last sold
3 weeks ago

Reviews from verified buyers




Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions