Kwartaal 1 en 2 Study guides, Study notes & Summaries

Looking for the best study guides, study notes and summaries about Kwartaal 1 en 2? On this page you'll find 113 study documents about Kwartaal 1 en 2.

All 113 results

Sort by

Graad 9_SW Deel 2 : Geskiedenis Opsommings
  • Graad 9_SW Deel 2 : Geskiedenis Opsommings

  • Summary • 29 pages • 2023
  • Graad 9 SW Geskiedenis (Deel 2) opsommings in insluitend Kwartaal 1-4 se inhoud, in 'n kleurvolle formaat met addisionele nota's deur ons opsteller om die leerervaring te verbeter en jou belangstelling vir Geskiedenis te prikkel. Dien as uitstekende basis van Geskiedenis grondslag vir die toekomstige senior grade te skep.
    (1)
  • R145,00
  • 4x sold
  • + learn more
Graad 11 RTT Opsommings Hoofstuk 1.1 - 1.4 + 2.1 en 2.2
  • Graad 11 RTT Opsommings Hoofstuk 1.1 - 1.4 + 2.1 en 2.2

  • Summary • 72 pages • 2023
  • Hierdie opsommings is ‘n volledige opsomming van kwartaal 1 en 2 se RTT werk uit die handboek saam met al my klas notas gekombineer. Indien hierdie notas geleer word vir die eksamen kan uitstekende resultate verwag word en is dit nie nodig om weer deur die handboek te gaan nie. N leerder kan direk hieruit leer
    (2)
  • R150,00
  • 7x sold
  • + learn more
EBW Graad 9 Kwartaal 1 & 2 opsommings (Ekonomie)
  • EBW Graad 9 Kwartaal 1 & 2 opsommings (Ekonomie)

  • Summary • 21 pages • 2024
  • 'n Volledige stel opsommings van al die werk in Kwartaal 1 & 2 gedek in EBW graad 9. Hierdie opsommings bevat slegs die ekonomiese afdeling van EBW en nie die Rekeningkundige afdeling nie. Opsommings voldoen aan die vereistes soos uitgelê in die KABV-kurrikulum en sluit diagramme in. Onderwerpe sluit in: Ekonomiese stelsels, Sirkulêre Vloei, Prysteorie en Sektore van die Ekonomie.
    (1)
  • R85,00
  • 4x sold
  • + learn more
Graad 7 Skeppende Kunste (SK) Kwartaal 2 (Via Afrika)
  • Graad 7 Skeppende Kunste (SK) Kwartaal 2 (Via Afrika)

  • Summary • 62 pages • 2024
  • Hierdie produk bevat al die werk vir Skeppende Kunste Graad 7, kwartaal 2 en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans. Kunsvorm 1:  Dans. Kunsvorm 2:  Drama. Kunsvorm 3:  Musiek. Kunsvorm 4:  Visuele Kunste.
    (1)
  • R155,00
  • 1x sold
  • + learn more
Graad 8_Sosiale Wetenskappe [SW] Deel 2 : Geskiedenis
  • Graad 8_Sosiale Wetenskappe [SW] Deel 2 : Geskiedenis

  • Summary • 37 pages • 2023
  • 'Hierdie graad 8 Sosiale Wetenskappe Deel 2 Geskiedenis Notastel is perfek om studente te help om die KABV-sillabus vir graad 8 Geskiedenis te verstaan ​​en te behou. Dit sluit omvattende notas en opsommings vir kwartaal 1 tot 4 in 'n maklik leesbare formaat in om jou te help om op hoogte te bly van die kurrikulum. Bespaar tyd en moeite met hierdie notastel om te verseker dat jy voorbereid is vir eksamens en assesserings.
    (0)
  • R120,00
  • 2x sold
  • + learn more
Graad 10 Biologie Kwartaal 1 +2  Opsommings Graad 10 Biologie Kwartaal 1 +2  Opsommings
  • Graad 10 Biologie Kwartaal 1 +2 Opsommings

  • Summary • 27 pages • 2023
  • Available in package deal
  • Hierdie dokument bevat die opsommings van die hoostukke: Chemie van lewe sowel as Mitose. Dit is die kwartaal 1 en 2 se werk van biologie wat 'n graad 10 leerder benodig om goed te doen in hul Junie eksamen. Hierdie opsommings is kleurvol en bevat ook sketse en tabelle wat nodig is om te leer
    (2)
  • R180,00
  • 4x sold
  • + learn more
Lewenswetenskap Graad 11 Kwartaal 1 Notas
  • Lewenswetenskap Graad 11 Kwartaal 1 Notas

  • Summary • 22 pages • 2023
  • Lewenswetenskap Notas Kwartaal 1. In lyn met CAPS en ATP (NCDOE). Onderwerpe gedek is 1) Mikro-organismes, 2) Diversiteit van plante en 3) Diversiteit van diere.
    (1)
  • R100,00
  • 8x sold
  • + learn more
Graad 11_Ekonomie [Vraestel 2 : Mikro-ekonomie] Opsommings
  • Graad 11_Ekonomie [Vraestel 2 : Mikro-ekonomie] Opsommings

  • Summary • 34 pages • 2024
  • Die Graad 11_Ekonomie [Vraestel 2 : Mikro-Ekonomie] Notastel is 'n noodsaaklike hulpmiddel vir enige student wat ekonomie studeer. Dit dek mikro-ekonomie kwartaal 1 tot 4 volgens ATPS DBE en IEB, om te verseker dat studente 'n omvattende begrip van die vak het. Die notastel is gevul met kleurvolle interpretasies van grafieke, wat dit vir leerders maklik maak om komplekse ekonomiese konsepte te begryp. Dit is 'n moet-hê-hulpbron vir enige student wat vir hul graad 11-ekonomie-eksamen voorbere...
    (0)
  • R140,00
  • 1x sold
  • + learn more
Gr8 SK Opsommings
  • Gr8 SK Opsommings

  • Presentation • 47 pages • 2023
  • Available in package deal
  • Graad 8 Kwartaal 1 en 2 drama en visuele kunste opsommings
    (1)
  • R200,00
  • 6x sold
  • + learn more