Graad 12 Study guides, Study notes & Summaries
Looking for the best study guides, study notes and summaries about Graad 12? On this page you'll find 544 study documents about Graad 12.
All 544 results
Sort by
-
Graad 12 Gedigte - Afrikaans Huistaal - Opsomming Kwartaal 1,2,3,4 ( Volledige Analise)
- Package deal • 12 items • 2023
-
- R408,00
- 15x sold
- + learn more
Die bondel bevat al die gedigte wat in jou graad 12 jaar behandel word.
-
Graad 12 Toerisme Opsommings
- Summary • 50 pages • 2023 Popular
-
- R235,00
- 13x sold
- + learn more
Volledige graad 12 Toerisme opsommings vir die hele jaar.
-
Besigheidstudies Graad 12 opsomming (Departement van Basiese Onderwys handboek)
- Summary • 109 pages • 2023
-
- R170,00
- 9x sold
- + learn more
Ons opsomming vir Graad 12 is 'n gestruktureerde en visueel aantreklike bron wat ontwikkel is deur die gebruik van die Departement van Basiese Onderwys Graad 12 handboek. Elke hoofstuk word gekenmerk deur 'n unieke kleur, wat die leeservaring verbeter en die inhoud maklik identifiseerbaar maak. Ons het ook 'n handige woordelys ingesluit, waar moontlik, om die begrip van sleutelbegrippe te vergemaklik. Die opsomming dek Kwartaal 01-04 se werk en is 'n alomvattende studiegids vir leerders wat op s...
-
Landbouwetenskappe Graad 12 Opsomming Kwartaal 3
- Summary • 78 pages • 2023
- Available in package deal
-
- R200,00
- 7x sold
- + learn more
Lekker opsomming om die laaste hoofstuk van Graad 12 af te sluit !! Die dokument bevat al die kwartaal 3 werk wat in jou handboek gelys is. Die opsomming is uit mind the Gap asook die ken en verstaan handboeke opgesom. Daar is orals plek vir leerders om nog notas self op die dokument te maak . Die is n dokument wat leer gaan lekker maak tydens die rowwe eksamen. EK het dit op skool orals saam my geneem , deurgelees en belangrke notas tydens klastyd daarop gemaak. Ek hoop jy geniet dit !!
-
Landbouwetenskappe Graad 12 Opsomming Kwartaal 1
- Summary • 67 pages • 2023
- Available in package deal
-
- R173,00
- 10x sold
- + learn more
Die is lekker opsommings om jou graad 12 jaar mee af te skop .Die opsomming is opgesom uit ken en verstaan asook mind the gap handboeke.
As you read this, a fellow student has made another R85
-
Graad 12_Afrikaans Huistaal [DBE 2023 - 2025] Gedigte Ontledings
- Summary • 24 pages • 2023
-
- R200,00
- 3x sold
- + learn more
'n gedigte bundel vol ontleedte gedigte vir graad 12 [DBE] en sluit in die poësie teorie (gedigte teorie), verstegnieseaspekte, verskynsels, tema, boodskap, toon & stemming. Die volgende gedigte is in hierdie bundel omsluit: 
 
Die bokser 
Suiwer wiskunde 
Elegie vir my toekomstige vrou 
Vroue van vermeer 
27 April 1994 
Dienaar van die nagereg 
Maaltyd 
Paternoster vir Suid-Afrika 
Tsunami 
Op sy branderplank 
Briefie aan Madiba 
Susan Boyle
-
Verbruikerstudies Graad 12 (Verken handboek)
- Summary • 106 pages • 2022
-
- R170,00
- 24x sold
- + learn more
Ons opsomming vir Graad 12 is 'n gestruktureerde en visueel aantreklike bron wat ontwikkel is deur die gebruik van die Verken Graad 12 handboek. Elke hoofstuk word gekenmerk deur 'n unieke kleur, wat die leeservaring verbeter en die inhoud maklik identifiseerbaar maak. Ons het ook 'n handige woordelys ingesluit, waar moontlik, om die begrip van sleutelbegrippe te vergemaklik. Die opsomming dek Kwartaal 01-04 se werk en is 'n alomvattende studiegids vir leerders wat op soek is na '...
-
Toerisme Graad 12 (Via Afrika handboek)
- Summary • 64 pages • 2023
- Available in package deal
-
- R170,00
- 4x sold
- + learn more
Ons opsomming vir Graad 12 is 'n gestruktureerde en visueel aantreklike bron wat ontwikkel is deur die gebruik van die Via Afrika Graad 12 handboek. Elke hoofstuk word gekenmerk deur 'n unieke kleur, wat die leeservaring verbeter en die inhoud maklik identifiseerbaar maak. Ons het ook 'n handige woordelys ingesluit, waar moontlik, om die begrip van sleutelbegrippe te vergemaklik. Die opsomming dek Kwartaal 01-04 se werk en is 'n alomvattende studiegids vir leerders wat op soek is na 'n voll...
-
Graad 12 Lewenswetenskappe NOV Vraestel 1 & 2
- Summary • 108 pages • 2023
-
- R159,00
- 4x sold
- + learn more
Graad 12 Lewenswetenskappe Vraestel 1 & 2, studienotas vir Novembereksamen is saamgestel deur gebruik te maak van 2019 – 2021 DBO/ SACAI vorige eksamenvraestelle. Die notas is kompak, kleurvol en maklik om te leer. Dit gee moontlike antwoorde direk uit die memorandums en maak dit so perfek vir leerders met leerhindernisse of wat sukkel om die teorie te onthou. Vir die beste resultate, kry ook LEWENSWETENSKAPPE rekordeksamen studienotas.
-
Landboubestuurspraktyke-Graad 12 -Junie Eksamen 2024
- Summary • 44 pages • 2024
-
- R160,00
- 2x sold
- + learn more
Landboubestuurspraktyke-Graad 12 -Junie Eksamen 2024 
Multi Keuse Vrae 
-Fisiese Plaasbeplanning 
-Grondstruktuur 
-Grondeienskappe 
-Agritoerisme 
-Boerderytegniek 
-Veldbestuur 
-Entrepreneurskap 
-Bemarking 
-Plaasbestuur
-
Landbouwetenskappe Graad 12 Opsomming Kwartaal 2
- Summary • 77 pages • 2023
- Available in package deal
-
- R198,00
- 7x sold
- + learn more
n Lekker opsomming om jou kwartaal 2 af te skop .Die opsomming is vanaf Ken en verstaan en mind the gap handboeke af opgesom.
How did he do that? By selling his study notes on Stuvia. Try it yourself! Discover all about earning on Stuvia