Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 4 out of 77 pages
Summary

Summary Landbouwetenskappe Graad 12 Opsomming Kwartaal 2

Document preview thumbnail
Preview 4 out of 77 pages

n Lekker opsomming om jou kwartaal 2 af te skop .Die opsomming is vanaf Ken en verstaan en mind the gap handboeke af opgesom.

Content preview

Landbouwetenskappe Graad 12 Kwartaal 2




1

, Module 5:
Voorplanting by
diere



2

, Eenheid 1 :Manlike en vroulike voorplanting stelsels bl 186 -210
Sleutelwoorde
Ampulla Deel van Fallopiese buis waar bevrugting plaasvind
Ejakulasie Die vrylaat van semen in die vagina gedurende paring
Epididimus ‘n Enkele, dun gekronkelde buis wat sperm vervoer vanaf die testes na die vas
deferens
Fallopiese buis/eierleier ‘n Paar (2) verlengde kronkelbuise vanaf die ovaria na die uterus
Gametogenese Vorming van gamete
• Oӧgenese/ovigenese Vorming van ‘n ryp ovum vanaf ‘n ‘n primêre oӧsiet
• Spermatogenese Vorming van spermatosoë in die testes
Klitoris ‘n Klein, verlengde erektiele orgaan in die anterior gedeelte van die vulva
Oӧsiet ‘n Onvolwasse ovum in die primêre follikel
Ovarium Primêre voortplantingsorgaan van die vroulike dier
Ovulasie Vrystel van ‘n ryp ovum uit die ovarium
Ovum Vroulike gameet
Penis Die manlike kopulasie orgaan
Primêre Produseer gamete (sperms of ova)
voortplantingsorgane
Prostaat ‘n Klier
Reproduksie Produseer nageslag
Sekondêre ‘n Buissisteem om gamete te vervoer, en ook ander organe
voortplantingsorgane
Semen ‘n Mengsel van sperms en vloeistowwe van die verskillende organe: seminale
vesikels, prostaat, Cowper se kliere
Skrotum ‘n Sak wat die testes huisves en beskerm
Sperm Manlike gamete
Serviks ‘n Ferm buisstruktuur tussen die uterus en die vagina
Testes Primêre manlike geslagsorgaan
Testosteroon Manlike geslagshormoon wat verantwoordelik is vir die manlike
geslagseienskappe
Uterus Die orgaan waar ‘n ontwikkelende embio ingeplant word
Vagina Die vroulke paringsorgaan / geboortekanaal
Vulva Buite-opening van die vagina




3

, Manlike voorplantingselsel:
Vesikulere Kliere:
Cowper Kliere:  Skei semenvloeistof af – vervoer
 Skei akalies vloeistof af spermatosoe
 Afskeiding: hou korrekte  Versaf vloeistofvolume aan semen
pH,smeer + maak uretra skoon  Verskaf energie aan sperm
+verbeter beweeglikheid v  Foosfaat+koolstof buffers in vloeistof
spermselle tydens ejakulsie beskerm semen teeh vergandering in pH


Prostaat : Urienblaas
 Skei melkerige,akalies mucus af  Stoor uriene
– gee reuk aan semen =help om
pH te handhaaf Vas deferens:
 Verskaf semenvloeistof aan  Vervoer vloeistof wat sperms bevat van
sperm =vorm semen epididimus na uretra
 Verbeter beweeglikheid vd  As semen deur beweeg- word smenvloeistof
spermselle bygevoeg om semen te produseer
 Smeer uretra + maak skoon vir  Tydens ejakulasie word semen dmv
ejakulasie peristalse uit vas deferens na uretra
verwerp.
Uretra:
 Vervoer uriene Voorhuid:
 Vervoer semen  Velskede wat die punt van die penis
omring
Epididimus:
 Dien as n vervoerorgaan
 Vervoer spem na
vasdeferens Penis:
 N stoororgaan vir sperm  Vervoer semen tydens paring
 Skei n buffer af wat sperm Testes:  N uitskeidings orgaan vir urine
teen suur afskeidings v Skrotum:  Is die manlike koppulasie orgaan
 Produseer manlike
 Reguleer die temp v testes v
vroulikegeslags orgaan gamete
beskerm optimle sperm produksie -
 Skei testosteroon af
spermatogenese
 semen word hier
 Bevat + ondersteun testes
gestoor
 Warm toestande – spiere
ontspan,skrotum beweeg weg vd
ligaam.
 Koue toestande-spiere trek
saam, skrotum beweeg na
liggaam toe




Hoe reguleer die skrotum die temperatuur van die testes?
 Die kremasterspier, wat die testes bedek, en die gladdespierlaag (tunica dartos) speel ‚n belangrike rol in die
regulering van die testes se temperatuur.
 Tydens warm toestande ontspan die spiere, die skrotum sak af en die testes koel af.
 Tydens koeler temperature trek die spiere saam, die skrotum rimpel, die saadstring word korter en die testes word
nader aan die liggaam getrek.
 Hierdie spiere begin eers teen die ouderdom van puberteit op temperatuur reageer en word deur die hormoon
testosteroon gestimuleer.
 Die verdamping van sweet en ander afskeidings van die smeerkliere laat ook die eksterne temperatuur van die
skrotum en die testes daal.
 Die temperatuur van die testes word ook deur bloedsomloop gereguleer.
 Die bloed wat die testes deur die arteries binnegaan, word afgekoel en hitte word oorgedra na die are wat bloed uit die
testes neem.Spermvorming (spermatogenese)

4

Connected book
 image
Altus Strydom, Henricho Ferreira, Peter J. Holmes Ken & Verstaan Landbouwetenskappe Leerdersboek Graad 12
Publisher: 2013 ISBN: 9781107608061 Edition: Unknown

Document information

Schooljaar
200
Summarized whole book?
No
Which chapters are summarized?
Kwartaal 2
Uploaded on
May 19, 2023
Number of pages
77
Written in
2022/2023
Type
Summary
R210,00
Purchased by 10 students

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
LeafyNotes
4,5
(111)
Sold
626
Followers
298
Items
64
Last sold
6 days ago


Reviews from verified buyers

11 months ago
3 year ago

Your support is greatly appreciated, thank you so much!




Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions