Fisika Study guides, Study notes & Summaries

Looking for the best study guides, study notes and summaries about Fisika? On this page you'll find 332 study documents about Fisika.

All 332 results

Sort by

Graad 10_Fisiese Wetenskappe [Fisika + Chemie] Opsommings Popular
  • Graad 10_Fisiese Wetenskappe [Fisika + Chemie] Opsommings

  • Summary • 78 pages • 2023
  • Available in package deal
  • Hierdie Graad 10 Fisiese Wetenskappe Notastel verskaf al die nodige inligting en voorbeelde om jou te help om die konsepte te verstaan ​​wat jy gedurende Kwartaal 1 tot 4 gaan leer. Dit bevat kleurvolle beeldmateriaal en verduidelikende voorbeelde om leer makliker en aangenamer te maak. Met hierdie notastel kan jy op hoogte bly van jou studies en goed voorbereid wees vir eksamens.
    (0)
  • R225,00
  • 6x sold
  • + learn more
Graad 10_Fisiese Wetenskappe : Fisika Opsommings Popular
  • Graad 10_Fisiese Wetenskappe : Fisika Opsommings

  • Summary • 36 pages • 2023 Popular
  • Hierdie Graad 10 Fisiese Wetenskappe Fisika Notastel bied aan leerders 'n alles-in-een studie-oplossing om hulle te help om in hul eksamens uit te blink. Dit dek al die onderwerpe van Kwartaal 1 tot Kwartaal 4 in 'n kleurvolle en maklik verstaanbare formaat. Dit is 'n noodsaaklike hulpmiddel vir enige leerder wat ernstig is om hul Graad 10 Fisiese Wetenskappe Fisika-eksamen te slaag. Die Notastel verskaf sleuteldefinisies, diagramme, formules en vergelykings, sowel as omvattende verduidelikings ...
    (0)
  • R150,00
  • 2x sold
  • + learn more
Graad 11 Fisiese Wetenskappe (FW) (Fisika) November Vraestel 1 en Memo - 2023
  • Graad 11 Fisiese Wetenskappe (FW) (Fisika) November Vraestel 1 en Memo - 2023

  • Exam (elaborations) • 25 pages • 2023
  • Graad 11 Fisiese Wetenskappe November Vraestel 1 (Fisika) en Memo: Totaal: 150 punte. Die vraestel dek die volgede werk Fisika - Vektore in 2D | Newton se Wette | Newton se Universele wet | Elektrostatika | Elektromagnetisme | Elektriese stroombane Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie THE SMI
    (0)
  • R50,00
  • 1x sold
  • + learn more
Graad 11 Fisiese Wetenskappe Fisika opsommings
  • Graad 11 Fisiese Wetenskappe Fisika opsommings

  • Summary • 12 pages • 2022
  • Available in package deal
  • Kort samevatting van die hele jaar se werk in fisika, daar is baie deeglik verduidelik oor moeilike konsepte om te waarborg dat enige iemand in besit van hierdie opsommings ten volle dit sal snap !
    (0)
  • R150,00
  • 1x sold
  • + learn more
Fisiese Wetenskappe Opsommings Gr. 12 (Alle Fisika)
  • Fisiese Wetenskappe Opsommings Gr. 12 (Alle Fisika)

  • Summary • 22 pages • 2024
  • Fisika Opsommings vir Gr. 12 KABV
    (0)
  • R300,00
  • 2x sold
  • + learn more
Fisika graad 10 opssomings
  • Fisika graad 10 opssomings

  • Summary • 13 pages • 2022
  • 'n Opsomming van die DocScienta graad 10 fisika handboek.
    (1)
  • R100,00
  • 3x sold
  • + learn more
Fisika opsommings (Graad 11)
  • Fisika opsommings (Graad 11)

  • Summary • 86 pages • 2021
  • Available in package deal
  • Netjies geskrewe opsommings van die hele jaar se fisika. * Let asseblief dat indien die voorbeeld (preview) ‘n kleiner weergawe van die dokument wys, sal dit nie so wees wanneer dit gekoop en gedownload word nie.
    (1)
  • R183,00
  • 3x sold
  • + learn more
Fisika (Graad 12)
  • Fisika (Graad 12)

  • Summary • 39 pages • 2021
  • Available in package deal
  • Die Chemie en Fisika opsommings vorm deel van die opsommings van spesiaal digitaal met 'n Ipad opgesom is. Ure is spandeer om hierdie estetiese voorkoms te verkry. Hierdie opsommings sal defnitief leer baie pret maak! * Let asseblief dat indien die voorbeeld (preview) ‘n kleiner weergawe van die dokument wys, sal dit nie so wees wanneer dit gekoop en gedownload word nie. * Let asseblief dat indien die voorbeeld (preview) ‘n kleiner weergawe van die dokument wys, sal dit nie so wees wa...
    (4)
  • R289,00
  • 2x sold
  • + learn more
Fisika Gr 12 crib notes
  • Fisika Gr 12 crib notes

  • Summary • 17 pages • 2024
  • 'n opsomming van elke fisika onderwerp van wat leerder MOET ken vir vraestel. NEEM KENNIS! - Definisies is beskikbaar op flash cards op "Quizlet", wagwoord en "link" is op laaste bladsy gegee
    (0)
  • R120,00
  • + learn more
Gr. 11 FW fisika opsommings en aantekeninge
  • Gr. 11 FW fisika opsommings en aantekeninge

  • Summary • 16 pages • 2023
  • Gr. 11 FW Fisika. Elektro-magnetisme, stroombane, energie en drywing, en voorbeelde. OPSOMMINGS EN AANTEKENINGE! Leer net 16 bladsye vir die onderwerpe vir eksamens en toetse
    (0)
  • R169,00
  • + learn more