Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 25 pages
Exam (elaborations)

Graad 11 Fisiese Wetenskappe (FW) (Fisika) November Vraestel 1 en Memo - 2023

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 25 pages

Graad 11 Fisiese Wetenskappe November Vraestel 1 (Fisika) en Memo: Totaal: 150 punte. Die vraestel dek die volgede werk Fisika - Vektore in 2D | Newton se Wette | Newton se Universele wet | Elektrostatika | Elektromagnetisme | Elektriese stroombane Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie THE SMI

Content preview

GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE
NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL 1: FISIKA


AFDELING A
VRAAG 1
Verskeie opsies word verskaf as moontlike antwoorde tot die volgende vrae. Kies die korrekte
antwoord en skryf SLEGS die LETTER (A-D) langs die VRAAGNOMMER op jou antwoordblad

1.1 ‘n Voorbeeld van ‘n vektor hoeveelheid:
A snelheid
B verplasing
C spoed
D massa


1.2 ‘n Seun sit op ‘n stoel. Gravitasiekrag trek hom afwaarts, dei krag wat verhoed dat hy af
beweeg is:
A wrywing
B toegepaste krag
C gravitasie
D normal krag


1.3 Twee kragte F1 en F2 het ‘n netto krag van 120N as hulle in dieselfde rigting toegepas word
en is gebalanseerd as hulle in teenoorgestelde rigtings toegepas word. Die individuele krag
van F1 en F2 sal wees:

A 70N en 50N
B 120N en 0N
C 60N en 60N
D 80N en 40N




1|Page www.summariessa.co.za Fisiese Wetenskappe
Graad 11 November Vraestel 1 - Fisika

,Gebruik die stroombaandiagram hieronder om VRAE 1.4 en 1.5 te beantwoord.




1.4 Die potensiaalverskil oor die parallele resistors sal wees:
A 5V
B 7V
C 2V
D 3V


1.5 Die totale weerstand van die stroombaan as al die resistors identies is met ‘n weerstand
van 2Ω:

A 10Ω
B 4,67Ω
C 5Ω
D 6Ω


1.6 ‘n Boks word voorwaarts gestoot teen ‘n krag van 230N maar beweeg nie. ‘n Moontlike
rede hiervoor is dat:

A wrywingskrag is ook 230N.
B wrywingskrag is meer as 230N.
C wrywingskrag is minder as 230N.
D geen van die bogenoemde.


1.7 Die diagram hieronder wys ‘n spoel en ‘n magneet met paal P. ‘n Magneetveld word
geinduseer in die spoel deur die beweging van die magneet.




Watter EEN van die volgende kombinasies sal die geinduseerde magneetvel mey NOORD
POOL by punt X veroorsaak:

2|Page www.summariessa.co.za Fisiese Wetenskappe
Graad 11 November Vraestel 1 - Fisika

, RIGTING VAN BEWEGING VAN POLARITEIT VAN P
MAGNEET
A In die spoel Noord
B Op en af in die spoel Noord
C In die spoel Suid
D Op en af in die spoel Suid


1.8 ‘n Ruimtevaardiger het ‘n gewig van Fg op Aarde. Op watter afstand, in terme van die radius
van die Aarde (r), sal die ruimtevaardiger wees as sy gewig 1⁄4 van sy gewig (F g) op die
oppervlak van die Aarde is, wees?
A 2r
B r
C 1⁄2 r
D 1⁄4 r

1.9 Die diagram hieronder verteenwoordig VIER vektore.




Watter vektor verteenwoordig die resultant van die ander DRIE vektore?

A Q
B R
C S
D T


1.10 Die traagheid van ‘n voorwerp …

A is groter as die massa kleiner is.
B vermeerder soos die toegepaste krag op die voorwerp vermeerder.
C is die weerstand teen enige verandering in beweging.
D vermeerder soos die wrywingskrag op die voorwerp vermeerder.
[20]




3|Page www.summariessa.co.za Fisiese Wetenskappe
Graad 11 November Vraestel 1 - Fisika

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
November 17, 2023
Number of pages
25
Written in
2022/2023
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers
R55,00

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA
4,4
(73)
Sold
712
Followers
194
Items
781
Last sold
19 hours ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions