Afrikaanse notas Study guides, Study notes & Summaries

Looking for the best study guides, study notes and summaries about Afrikaanse notas? On this page you'll find 37 study documents about Afrikaanse notas.

All 37 results

Sort by

Verbruikerstudies Graad 12 (Verken handboek)
  • Verbruikerstudies Graad 12 (Verken handboek)

  • Summary • 106 pages • 2022
  • Ons opsomming vir Graad 12 is 'n gestruktureerde en visueel aantreklike bron wat ontwikkel is deur die gebruik van die Verken Graad 12 handboek. Elke hoofstuk word gekenmerk deur 'n unieke kleur, wat die leeservaring verbeter en die inhoud maklik identifiseerbaar maak. Ons het ook 'n handige woordelys ingesluit, waar moontlik, om die begrip van sleutelbegrippe te vergemaklik. Die opsomming dek Kwartaal 01-04 se werk en is 'n alomvattende studiegids vir leerders wat op soek is na '...
    (2)
  • R170,00
  • 24x sold
  • + learn more
Afrikaans: Genepoel NOTAS EN VRAE
  • Afrikaans: Genepoel NOTAS EN VRAE

  • Summary • 5 pages • 2022
  • Available in package deal
  • Graad 11 Afrikaans Literatuur Gedig: Genepoel. Hierdie is n PDF van my Notas en Vrae van Genepoel. Dit is ook n kort maar kragtige opsomming van die gedig, met die mees belangrikste inligting, wat ek gebruik het vir November eindeksamen 2022. Gepas ook vir Julie eksamen. Ek hoop hierdie document kan teminste iemand help, sodat jy nie soos ek sukkel met die gedigte nie. Koop dit vroegtydig! Dit help rerig…
    (0)
  • R79,00
  • 1x sold
  • + learn more
Graad 11 Afrikaanse Haikoes NOTAS EN VRAE
  • Graad 11 Afrikaanse Haikoes NOTAS EN VRAE

  • Summary • 6 pages • 2022
  • Available in package deal
  • Afrikaans Literatuur Gedig Afrikaanse Haikoes Gr 11. Die is my opsomming van die gedig met notas asook vrae. Ons het nie baie aantekeninge ontvang nie, maar ek het my bes probeer om dit te ontleed om vir ander dit makliker te maak, om te verstaan en te leer. Die is rerig n mooi gedig , jy moet net tussen die lyne lees… NB vir eksamens, Junie/November! Geniet!
    (0)
  • R79,00
  • + learn more
Musiek Gr12 (teorie en westerse kunsmusiek) opsommings
  • Musiek Gr12 (teorie en westerse kunsmusiek) opsommings

  • Summary • 36 pages • 2021
  • Hierdie dokument bevat opsommings vir die volgende onderwerpe: Opera (en die ontwikkeling daarvan) Die towerfluit (W.A. Mozart) Simfonie Beweging 1,2,4 en 5 van Beethoven se pastorale simfonie Felix Mendelssohn Bartholdy Hebrides Ouverture in Bmin Op 26 Suid-Afrikaanse musiekindustrie Sowel as basiese musiekteorie notas vir: Toonlere Intervalle Drieklanke Majeur melodie Vierstemmige "cheat-sheet" Die dokument is hoofsaaklik saamgestel uit klasnotas.
    (0)
  • R120,00
  • 1x sold
  • + learn more
Gestrowe planeet deur Eveleen Castelyn Gestrowe planeet deur Eveleen Castelyn
  • Gestrowe planeet deur Eveleen Castelyn

  • Summary • 5 pages • 2021
  • Available in package deal
  • Gestrowe planeet is 'n Afrikaanse Gedig wat jy in Graad 11 behandel. Die notas hier is alles wat jy nodig het om vir jou 'n breër kennis te gee oor wat jy moet weet.
    (1)
  • R50,00
  • 5x sold
  • + learn more
Gestorwe planeet Gestorwe planeet
  • Gestorwe planeet

  • Summary • 18 pages • 2021
  • Available in package deal
  • Gestrowe planeet is 'n Afrikaanse Gedig wat jy in Graad 11 behandel. Die notas hier is alles wat jy nodig het om vir jou 'n breër kennis te gee oor wat jy moet weet.
    (0)
  • R50,00
  • 1x sold
  • + learn more
Gr6 Wisk 2D en 3D vorms
  • Gr6 Wisk 2D en 3D vorms

  • Summary • 14 pages • 2022
  • Available in package deal
  • Die is graad6 Wiskunde opsommings van die CAPS sylabus. Die opsommings bestaan uit verduidelikings, uitdagende voorbeelde stapsgewys gedoen en uitvang plekke wat uitgelig word. Die is 'n opsomming van 2D en 3D vorms.
    (0)
  • R50,00
  • + learn more
Afrikaans Huistaal Vraestel 1 Graad 8 tot 12 (Verskeie hulpbronne)
  • Afrikaans Huistaal Vraestel 1 Graad 8 tot 12 (Verskeie hulpbronne)

  • Summary • 46 pages • 2020
  • Available in package deal
  • .
    (6)
  • R100,00
  • 35x sold
  • + learn more
Gr6 Wisk Algebra
  • Gr6 Wisk Algebra

  • Summary • 9 pages • 2022
  • Available in package deal
  • Die is graad6 Wiskunde opsommings van die CAPS sylabus. Die opsommings bestaan uit verduidelikings, uitdagende voorbeelde stapsgewys gedoen en uitvang plekke wat uitgelig word. Die is 'n opsomming van algebra.
    (0)
  • R50,00
  • + learn more
Vincent Van Gogh Vincent Van Gogh
  • Vincent Van Gogh

  • Summary • 4 pages • 2021
  • Vincent van Gogh is 'n Afrikaanse Gedig wat jy in Graad 12 behandel. Die notas hier is alles wat jy nodig het om vir jou 'n breër kennis te gee oor wat jy moet weet.
    (0)
  • R60,00
  • 1x sold
  • + learn more