Gestorwe planeet
EVELEEN CASTELYN
,Die gedig handel oor die invloed
van die tegnologiese wêreld op
ons planeet.
Dit kan as ‘n “groen” gedig
beskou word aangesien dit ‘n
ekologiese tema het, nl. dat ons
planeet besig is om te sterf
weens die mens se besoedeling
, 1. Aerosolkannetjies pons gaatjies
2. in die dun osoondoek rondom
3. die aarde gespan –
4. toe smelt die pole,
5. seevlakke styg, uitgelate
6. gifgasse klim van onder
7. tot bo in die Hemel
8. en die Here alleen weet
9. wat het geword van die groen
10.gordels reënwoude
11.wat Hy geplant het.
EVELEEN CASTELYN
,Die gedig handel oor die invloed
van die tegnologiese wêreld op
ons planeet.
Dit kan as ‘n “groen” gedig
beskou word aangesien dit ‘n
ekologiese tema het, nl. dat ons
planeet besig is om te sterf
weens die mens se besoedeling
, 1. Aerosolkannetjies pons gaatjies
2. in die dun osoondoek rondom
3. die aarde gespan –
4. toe smelt die pole,
5. seevlakke styg, uitgelate
6. gifgasse klim van onder
7. tot bo in die Hemel
8. en die Here alleen weet
9. wat het geword van die groen
10.gordels reënwoude
11.wat Hy geplant het.