Lewenswetenskap Study guides, Study notes & Summaries

Looking for the best study guides, study notes and summaries about Lewenswetenskap? On this page you'll find 241 study documents about Lewenswetenskap.

Page 3 out of 241 results

Sort by

Graad 11 Kwartaal 2 [Lewenswetenskap]
  • Graad 11 Kwartaal 2 [Lewenswetenskap]

  • Summary • 42 pages • 2023
  • 'n Volledige opsommings van die tweede kwartaal se lewenswetenskap insluitend fotosintese, selrespirasie, dierevoeding, eksamenvrae en ondersoeke sowel as eksperimente wat daarmee verband hou.
    (0)
  • R100,00
  • 2x sold
  • + learn more
Die Senuweestelsel - Graad 12 Lewenswetenskappe Opsommings
  • Die Senuweestelsel - Graad 12 Lewenswetenskappe Opsommings

  • Summary • 14 pages • 2023
  • Die opsomming bevat alles wat jy hoef te weet oor die senuweestelsel. Met hierdie opsomming het ek 95% en hoër nog elke keer vir LW gekry. Die sketse is mooi en in diepte, definitief vir iemand wat visueel leer.
    (0)
  • R90,00
  • 1x sold
  • + learn more
Lewenswetenskap Gr.10 Siklusse
  • Lewenswetenskap Gr.10 Siklusse

  • Summary • 26 pages • 2023
  • Available in package deal
  • Netjiese opsomming van siklusse as deel van lewenswetenskap graad 10
    (0)
  • R65,00
  • 1x sold
  • + learn more
Die chemie van lewe lewenswetenskappe graad 10 opsomming
  • Die chemie van lewe lewenswetenskappe graad 10 opsomming

  • Summary • 8 pages • 2023
  • Hierdie dokument handel oor die eerste hoofstuk vir graad 10 lewenswetenskappe. Dit sluit in: anorganiese verbindings(water, mineraalsoute), organiese verbindings (koolhidrate, lipiede, proteiene, ensieme, vitamiene), verklaring van siektes, en voedseltoetse.
    (1)
  • R94,00
  • 1x sold
  • + learn more
Plantweefsel graad 10 Lewenswetenskappe opsomming
  • Plantweefsel graad 10 Lewenswetenskappe opsomming

  • Summary • 5 pages • 2023
  • Hierdie dokument is 'n volledige opsomming van die verskillende tipes plantweefsel vir graad 10 lewenswetenskappe. Dit sluit in: meristematiese weefsel, permanente weefsel, vaatweefsels, en vervoerweefsels.
    (0)
  • R98,00
  • 2x sold
  • + learn more
Lewenswetenskap Graad 8 Notas Kwartaal 1 tot 4
  • Lewenswetenskap Graad 8 Notas Kwartaal 1 tot 4

  • Interview • 12 pages • 2023
  • Gedurende die vier kwartale van die jaar is omvattende notas saamgestel oor 'n reeks lewenswetenskaplike onderwerpe. Daar is ook aandag geskenk aan fotosintese, waar die proses van lig- en donkerreaksies, asook faktore wat fotosintese beïnvloed, grondig ontleed is. Die notas dek 'n verskeidenheid konsepte, insluitend die anatomie van blare, die rol van chlorofil, en die impak van lig, koolstofdioksied, water, en chlorofil op fotosintese. Hierdie saamgestelde notas dien as 'n omvattende verwysin...
    (0)
  • R100,00
  • 1x sold
  • + learn more
Graad 12 Biologie [Lewenswetenskappe] Opsomming
  • Graad 12 Biologie [Lewenswetenskappe] Opsomming

  • Summary • 92 pages • 2021
  • Detail opsommings van die Graad 12 Lewenswetenskappe / Biologie syllabus (CAPS & IEB SAGS). Kan gebruik word vir eksamen en toets voorbereiding. Opgestel uit verskeie bronne om die leerervaring te verbeter en die inhoud van die opsommings te verryk.
    (13)
  • R240,00
  • 62x sold
  • + learn more
Graad 11 Lewenswetenskap Biodiversiteit van diere/Ryk Animalia
  • Graad 11 Lewenswetenskap Biodiversiteit van diere/Ryk Animalia

  • Summary • 101 pages • 2023
  • Available in package deal
  • Netjiese opsommings wat die verduideliking, eienskappe en bykomende faktore van elke ryk uit een sit
    (0)
  • R105,00
  • 1x sold
  • + learn more
Die plantsel en diersel lewenswetenskappe graad 10 opsomming
  • Die plantsel en diersel lewenswetenskappe graad 10 opsomming

  • Summary • 3 pages • 2023
  • Volledige opsomming van die plantsel en diersel vir graad 10 lewenswetenskappe.
    (0)
  • R67,00
  • 2x sold
  • + learn more
Summary Graad 10 Lewenswetenskappe [Biologie] Opsommings Summary Graad 10 Lewenswetenskappe [Biologie] Opsommings
  • Summary Graad 10 Lewenswetenskappe [Biologie] Opsommings

  • Exam (elaborations) • 50 pages • 2024
  • Summary Graad 10_Lewenswetenskappe [Biologie] Opsommings In lyn met KABV/CAPS dokument. (Hulpbronne geraadpleeg: LW 3-in-1, X-kit Presteer en Ace it) Kopiereg © skool_notas mag nie versprei word nie Weefsels → Weefsels bestaan uit identiese selle wat ’n gemeenskaplike funksie deel, of uit verskillende selle wat gesamentlik ’n gemeenskaplike gespesialiseerde funksie deel. → Hulle vorm organe in plante en diere wat ’n spesifieke doel het in die instandhouding van die lewe van d...
    (0)
  • R158,24
  • + learn more