Graad 9 Study guides, Study notes & Summaries

Looking for the best study guides, study notes and summaries about Graad 9? On this page you'll find 164 study documents about Graad 9.

Page 2 out of 164 results

Sort by

Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) Junie Vraestel en Memo - 2024
  • Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) Junie Vraestel en Memo - 2024

  • Exam (elaborations) • 9 pages • 2024
  • Graad 9 Natuurwetenskappe Junie Vraestel en Memo: Totaal: 100 Die vraestel dek die volgende werk: Periodieke Tabel Name & formules van verbindings Chemiese Reaksies Reaksies met Suurstof Sure & Basisse Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. THE SMI
    (1)
  • R50,00
  • 1x sold
  • + learn more
Geografie Graad 9 Kwartaal 1 & 2 Opsommings
  • Geografie Graad 9 Kwartaal 1 & 2 Opsommings

  • Summary • 20 pages • 2024
  • Hierdie volledige stel opsommings bevat inhoud oor werk behandel in Geografie graad 9 vir kwartale 1 en 2. Dit bevat lyste met definisies van sleutelwoorde asook opsomming van sekere onderwerpe in volledige tabelle. Die opsommings voldoen aan die voorskrifte vir die KABV-kurrikulum.
    (0)
  • R100,00
  • 2x sold
  • + learn more
Skeppende kuns Opsommingsboek Graad 9
  • Skeppende kuns Opsommingsboek Graad 9

  • Summary • 28 pages • 2023
  • Dedicated Online Tutoring(Dorette Bester AGA(SA), PGDA(CTA)) summarized Gr 9 Skeppende kuns topics in Afrikaans. Includes the full year of work topics summarized.
    (2)
  • R105,00
  • 3x sold
  • + learn more
EBW Graad 9 Kwartaal 1 & 2 opsommings (Ekonomie)
  • EBW Graad 9 Kwartaal 1 & 2 opsommings (Ekonomie)

  • Summary • 21 pages • 2024
  • 'n Volledige stel opsommings van al die werk in Kwartaal 1 & 2 gedek in EBW graad 9. Hierdie opsommings bevat slegs die ekonomiese afdeling van EBW en nie die Rekeningkundige afdeling nie. Opsommings voldoen aan die vereistes soos uitgelê in die KABV-kurrikulum en sluit diagramme in. Onderwerpe sluit in: Ekonomiese stelsels, Sirkulêre Vloei, Prysteorie en Sektore van die Ekonomie.
    (1)
  • R80,00
  • 1x sold
  • + learn more
Graad 9 Ekonomie en Bestuurswetenskappe (EBW) (Rekeningkunde) Junie Vraestel 2 en Memo - 2024
  • Graad 9 Ekonomie en Bestuurswetenskappe (EBW) (Rekeningkunde) Junie Vraestel 2 en Memo - 2024

  • Exam (elaborations) • 13 pages • 2024
  • Graad 9 EBW (Rekeningkunde) Junie Vraestel 2 en Memo 2024 Groot Totaal: 50 punte, Tyd:  60 min. Hierdie vraestel dek die volgede werk: Rekeningkundige konsepte Klassifikasie van rekeninge Berekening van kosprys, verkoopprys en wins Krediettransaksies en teorie van kontanttransaksies Kontantbetalingsjoernaal Kontantontvangstejoernaal Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf...
    (0)
  • R50,00
  • 1x sold
  • + learn more
Graad 9 Ekonomie en Bestuurswetenskappe (EBW) (Ekonomie) Junie Vraestel 1 en Memo - 2024
  • Graad 9 Ekonomie en Bestuurswetenskappe (EBW) (Ekonomie) Junie Vraestel 1 en Memo - 2024

  • Exam (elaborations) • 11 pages • 2024
  • Graad 9 EBW (Ekonomie) Junie Vraestel 1 en Memo 2024 Groot Totaal: 60 punte, Tyd:  60 min. Hierdie vraestel dek die volgede werk: Ekonomiese sisteme Sektore van die ekonomie Verskillende soorte arbeid Vraag en aanbod Sirkulêrevloei Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. DAN SMI
    (0)
  • R50,00
  • 1x sold
  • + learn more
Graad 9 Tegnologie Opsommings
  • Graad 9 Tegnologie Opsommings

  • Summary • 21 pages • 2022
  • 'n Samevatting van die konteks van Graad 9 Tegnologie soos voorgeskrewe en uitgelê in die vak riglyne soos per DBE [CAPS] sowel as IEB. Geskep vir die gebruik van voorbereiding vir eksamens en gemaklike hersiening.
    (0)
  • R140,00
  • 6x sold
  • + learn more
Summary EBW Rekeningkunde Vraestelboek (Graad 9)
  • Summary EBW Rekeningkunde Vraestelboek (Graad 9)

  • Summary • 88 pages • 2022
  • Hierdie gewilde Dedicated Online Tutoring Graad 9 EBW:Rekeningkunde saamgestelde vraestelboek in PDF-formaat sluit verskeidenheid vraestelle en oefeninge in wat dien as uitstekende hersiening en eksamenvoorbereiding. Spesiale dank aan WCED-bronne.
    (0)
  • R155,00
  • 4x sold
  • + learn more
NW (Graad 9) Saamgestelde Vraestelboek
  • NW (Graad 9) Saamgestelde Vraestelboek

  • Summary • 94 pages • 2022
  • Hierdie gewilde Dedicated Online Tutoring Graad 9 NW saamgestelde vraestelboek in PDF-formaat sluit verskeidenheid vraestelle en oefeninge in wat dien as uitstekende hersiening en eksamenvoorbereiding. Spesiale dank aan WCED-bronne.
    (1)
  • R150,00
  • 2x sold
  • + learn more
Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe Graad 9 Kwartaal 1 (Vandag-handboek)
  • Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe Graad 9 Kwartaal 1 (Vandag-handboek)

  • Summary • 25 pages • 2023
  • .
    (0)
  • R50,00
  • 1x sold
  • + learn more