Verbruikerstudies

10th Grade

Here are the best resources to pass Verbruikerstudies. Find Verbruikerstudies study guides, notes, assignments, and much more.

All 10 results

Sort by:

Graad 10 Verbruikerstudies Opsommings Kwartaal 3 (Verken)
  • Summary

    Graad 10 Verbruikerstudies Opsommings Kwartaal 3 (Verken)

  • Hierdie produk bevat al die werk vir Verbruikerstudies Graad 10, kwartaal 3 en is gebaseer op die “Verken” Handboek in Afrikaans. Onderwerp 4:  Vesels en tekstielstowwe. Onderwerp 5:  Kleding. Onderwerp 7:  Entrepreneurskap. Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk: Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening. Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume. Uitgebreide o...
  • SummariesSA
    R97,00 More Info
Graad 10 Verbruikerstudies Opsommings Kwartaal 1 (Verken)
  • Summary

    Graad 10 Verbruikerstudies Opsommings Kwartaal 1 (Verken)

  • Hierdie produk bevat al die werk vir Verbruikerstudies Graad 10, kwartaal 1 en is gebaseer op die “Verken” Handboek in Afrikaans. Onderwerp 1:  Die verbruiker. Onderwerp 2:  Voedsel en voeding. Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk: Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening. Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume. Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur me...
  • Popular
    SummariesSA
    R97,00 More Info
Graad 10 Verbruikerstudies Opsommings Kwartaal 4 (Verken)
  • Summary

    Graad 10 Verbruikerstudies Opsommings Kwartaal 4 (Verken)

  • Hierdie produk bevat al die werk vir Verbruikerstudies Graad 10, kwartaal 4 en is gebaseer op die “Verken” Handboek in Afrikaans. Onderwerp 6:  Behuising en interieur. Onderwerp 7:  Entrepreneurskap. Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk: Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening. Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume. Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kl...
  • SummariesSA
    R97,00 More Info
Graad 10 Verbruikerstudies Opsommings Kwartaal 2 (Verken)
  • Summary

    Graad 10 Verbruikerstudies Opsommings Kwartaal 2 (Verken)

  • Hierdie produk bevat al die werk vir Verbruikerstudies Graad 10, kwartaal 2 en is gebaseer op die “Verken” Handboek in Afrikaans. Onderwerp 1:  Die verbruiker. Onderwerp 3:  Voedsel en voeding. Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk: Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening. Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume. Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur me...
  • SummariesSA
    R97,00 More Info
Graad 10 Verbruikerstudies Opsommings Kleinskaalse Produksie (Verken)
  • Summary

    Graad 10 Verbruikerstudies Opsommings Kleinskaalse Produksie (Verken)

  • Hierdie produk bevat al die werk vir Verbruikerstudies Graad 10, praktiese werk en is gebaseer op die “Verken” Handboek in Afrikaans. Onderwerp 8:  Kleinskaalse produksie. Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk: Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening. Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume. Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto...
  • SummariesSA
    R97,00 More Info
Gr. 10 Verbruikerstudies Tremyn 2 Junie 2025 @ Juffrou Ansie
  • Summary

    Gr. 10 Verbruikerstudies Tremyn 2 Junie 2025 @ Juffrou Ansie

  • Gr. 10 Verbruikerstudies Tremyn 2 Junie 2025 @ Juffrou Ansie Sluit in: • Opsommings van sleutelinhoud • Aktiwiteite met antwoorde • Sketse, definisies en verduidelikings • Oefenvrae gebaseer op ou vraestelle Ideaal vir eksamenvoorbereiding en hersiening!
  • ansiestudynotes
    R89,73 More Info
Gr. 10 Verbruikerstudies Termyn 1 – 2025 @ Juffrou Ansie
  • Summary

    Gr. 10 Verbruikerstudies Termyn 1 – 2025 @ Juffrou Ansie

  • Gr. 10 Verbruikerstudies Termyn 1 – 2025 @ Juffrou Ansie Volledige notas en aktiwiteite oor verbruikers, reklame, voedseletikette, rol van media en meer. Sluit verduidelikings, definisies, sketse en antwoorde in. Ideaal vir hersiening of toetsvoorbereiding.
  • ansiestudynotes
    R97,33 More Info
Graad 10 Verbruikerstudies Kwartaal 3 2025 Opgesom Deur Juffrou Ansie
  • Summary

    Graad 10 Verbruikerstudies Kwartaal 3 2025 Opgesom Deur Juffrou Ansie

  • INHOUD Klerekeuse Aangepaste klere vir mense met gestremdhede Optiese illusies in klere Tekstiele Entrepreneurskap en beplanning vir kleinskaalse produksie KOSTEBEREKENING Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie notas saam te stel: @IMPAQ SACAI NOV 2020 – 2022. DBE HERSIENINGSBOEKIE 2023 KWARTAAL 3 Graad 10. @IMPAQ TOETS T3_2021. WKOD HERSIENINGSBOEKIE 2024 KWARTAAL 3
  • ansiestudynotes
    R100,50 More Info
Verbruikerstudies Graad 10 (Oxford Suksesvolle-handboek)
  • Summary

    Verbruikerstudies Graad 10 (Oxford Suksesvolle-handboek)

  • Hierdie notas is die oorspronklike werk van die Oxford Suksesvolle Graad 10 handboek wat slegs deur Skool_Notas opgesom is.
  • skoolnotas
    R150,00 More Info
Want to regain your expenses?
How much did you already spend on Stuvia? Imagine there are plenty more of you out there paying for study notes, but this time YOU are the seller. Ka-ching!