Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 4 out of 32 pages
Summary

Summary Gr. 10 Verbruikerstudies Termyn 1 – 2025 @ Juffrou Ansie

Document preview thumbnail
Preview 4 out of 32 pages

Gr. 10 Verbruikerstudies Termyn 1 – 2025 @ Juffrou Ansie Volledige notas en aktiwiteite oor verbruikers, reklame, voedseletikette, rol van media en meer. Sluit verduidelikings, definisies, sketse en antwoorde in. Ideaal vir hersiening of toetsvoorbereiding.

Content preview

1




VERBRUIKERSTUDIES KWARTAAL 1 TOETS 2025
GRAAD 10
Hierdie notas is saamgestel deur die volgende vraestelle uit:IMPAQ JUN 2020, IMPAQ JUN 2021 & IMPAQ JUN 2022. @IMPAQ Toets 1
Kwartaal 1 2024 & 2021. DBE_Relab 2024


INHOUD
1. DIE VERBRUIKER
2. VOEDSEL EN VOEDING

Lensies 'n Voedselitem met 'n lae GI (glukemiese indeks).
Verbruikersaktivisme Wanneer verbruikers hul mag gebruik om sosiale of politieke
of -aktivisme verandering teweeg te bring.
Motivering Die dryfkrag in elkeen van ons wat ons optrede rig.
Gewoonte besluit Die tipe besluit wat geneem word om elke dag die koerant te
of gewoonte koop.
Organiese kos Voedsel vervaardig sonder die gebruik van kunsmis of
plaagdoders.
Water Die stof wat 70% van ons liggaamsgewig uitmaak
Eenvoudige Eenvoudige koolhidrate breek baie maklik in suiker af, wat
koolhidrate beteken dat hulle onmiddellik hoë vlakke van energie verskaf.
Dit veroorsaak egter ook dat suiker- en energievlakke net so
vinnig daal. Eenvoudige koolhidrate word gewoonlik verwerk
en bevat baie suiker.




@Juffrou_Ansie

, 2


Komplekse Komplekse koolhidrate neem langer om af te breek, wat
koolhidrate beteken dat hulle volgehoue energie oor 'n langer tydperk
verskaf, sonder die skielike daling in energievlakke.
Aarbeie 'n Goeie bron van antioksidante


Die hooffunksie van Die hooffunksie van koolhidrate is om energie te verskaf en
koolhidrate goeie vertering te verseker. Die meeste Hindoes en Boeddhiste
is vegetariërs en sal dus koolhidraatryke voedsel by hul dieet
insluit.
Sout As jy te veel sout in kitskos gebruik, sal die risiko van hipertensie
verhoog.
SABS Merk & Soorte inligting wat die kwaliteit van 'n produk op 'n
Handelsnaam voedseletiket die beste sal weerspieël
Oorsake van Oksidasie, ensieme en vogabsorpsie
natuurlike bederf in
voedsel
Skimmel Pluisige groeisels op die oppervlak van voedsel.
Bakterieë Dikwels vind geen verandering plaas in die voorkoms, smaak
en tekstuur van kos nie.
Giste Gasborrels ontstaan as gevolg van fermentasie wat plaasvind.
Gourmet Die term gourmet verwys na goeie of delikate geregte.
Al fresco Om buite te eet staan bekend as al fresco.
Uitstalling Die manier waarop produkte op die rakke gerangskik is.
Teikengroep 'n Spesifieke groep verbruikers waarop 'n maatskappy sy
produkte en dienste teiken.
Buzz Bemarking Mondeling-advertering van produkte of dienste wanneer
verbruikers vriende en familie daarvan vertel.
Voorbeelde van Grondboontjies, sojabone, eiers
alternatiewe vir vleis
Vitamiene A, D, E Vitamiene wat in die liggaam gestoor word en nie elke dag
en K geneem hoef te word nie. Vetoplosbare vitamiene


@Juffrou_Ansie

, 3


Wanvoeding Swak voeding veroorsaak deur te veel of te min kos.
Dieetriglyne Riglyne om mense te help om voedselkeuses te maak en
waarin wetenskaplikes voedsel in voedselgroepe geklassifiseer
het.
Gebalanseerde ete 'n Ete wat al die voedselgroepe insluit om die liggaam van 'n
verskeidenheid voedingstowwe te voorsien.
Aanlyn inkopies Aanlyn inkopies maak dit makliker om goedere op die
wêreldmark te koop.
Diwali 'n Belangrike Hindoe-viering
Vegetaries 'n Persoon wat nie vleis of vis of produkte wat van vleis of vis
gemaak is eet nie.
Antioksidante Verbindings wat vrye radikale in die liggaam neutraliseer.
Leefstyl Die gewoontes, houdings, smake, morele standaarde,
ekonomiese vlak wat saam die lewenswyse van 'n individu of
groep uitmaak
Verwysingsgroep Is die groep waarna mense verwys wanneer hulle hul eie
eienskappe, omstandighede, houdings, waardes en gedrag
evalueer. Mense koop goedere wat hulle dink hulle meer soos
hul rolmodelle sal maak
Groente of vrugte • Aarbeie
wat meer vitamien • Kiwi vrugte
C bevat as • Groen soetrissie
lemoene. • Rooi peper
• Swartbessie




DIE VERBRUIKER
BESLUITNEMING

Soorte besluite

1. Impulsiewe besluite

↘ Impulsief – doen sonder om te dink
@Juffrou_Ansie

, 4

↘ Dink min daaraan
↘ Moenie aan die gevolge dink nie

2. Gewoonte besluite

↘ Besluite geneem uit gewoonte
↘ Daaglikse roetines
↘ Koop dieselfde handelsmerk/e sonder om dit
eers met ander te vergelyk

4. Intuïtiewe besluite

↘ Emosionele besluit - die regte ding om te doen
↘ Gebaseer op instink, nie feite nie
↘ Nie 'n impulsiewe besluit nie

5. Rasionele besluite

↘ Logies
↘ Volg spesifieke stappe

__________________________________________________________

DIE STAPPE VAN DIE RASIONELE BESLUITNEMINGSPROSES@IMPAQ JUN 2020




@Juffrou_Ansie

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
September 3, 2025
Number of pages
32
Written in
2025/2026
Type
Summary
R97,33

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
ansiestudynotes
4,8
(77)
Sold
1066
Followers
225
Items
416
Last sold
16 hours ago


Reviews from verified buyers



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions