100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Gr. 10 Verbruikerstudies Tremyn 2 Junie 2025 @ Juffrou Ansie

Rating
-
Sold
-
Pages
40
Uploaded on
03-09-2025
Written in
2025/2026

Gr. 10 Verbruikerstudies Tremyn 2 Junie 2025 @ Juffrou Ansie Sluit in: • Opsommings van sleutelinhoud • Aktiwiteite met antwoorde • Sketse, definisies en verduidelikings • Oefenvrae gebaseer op ou vraestelle Ideaal vir eksamenvoorbereiding en hersiening!

Show more Read less











Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
September 3, 2025
Number of pages
40
Written in
2025/2026
Type
Summary

Content preview

1




VERBRUIKER
STUDIES
GRAAD 10
JUNIE
EKSAMEN
2025

Hierdie notas is saamgestel met behulp van die volgende dokumente van:IMPAQ JUN
2020, IMPAQ JUN 2021 & IMPAQ JUN 2022. HERSIENINGBOEKIE 2025 KWARTAAL 2_WCED

Hierdie inligting/antwoorde kom uit die memorandum (dus is daar meer moontlike
antwoorde. Sommige inligting word herhaal. Ek wil jou die verskillende maniere wys
waarop dieselfde inligting gevra word. Ek moedig jou aan om die berekenings-
/illustrasievrae te beantwoord.

LET WEL: Jy moet Term1 se notas saam met hierdie pakkie BESTUDEER. Indien jy nie
Term1 se notas gekoop het nie, kontak asseblief


Juffrou Ansie
Sterkte:


1. Die verbruiker Bladsy 6
2. Kos en voeding Bladsy 11
3. Entrepreneurskap Bladsy 30 - 40




@ Juffrou_Ansie

, 2


Kontekstuele vrae

'n Rasionele besluit. 'n Tiener maak die keuse om deeglik voor te berei vir die
eksamen in plaas daarvan om skelm notas in die
eksamenlokaal te gebruik. Die tipe besluit wat geneem word,
staan bekend as 'n rasionele besluit.
Makro is 'n goeie voorbeeld van 'n groothandelaar wat
produkte meestal in grootmaat teen relatief lae pryse
verkoop.
Die hoofdoel van die Trots Suid-Afrikaans-veldtog is om
werkskepping en trots op plaaslike produkte te bevorder. 'n
Standaard vir lidmaatskap van die Trots Suid-Afrikaans-
veldtog waaraan maatskappye moet voldoen:
Ten minste 50% van die produksiekoste moet in Suid-Afrika
bestee word.
Eenvoudige koolhidrate Eenvoudige koolhidrate breek baie maklik in suiker af, wat
beteken dat hulle onmiddellik hoë vlakke van energie verskaf.
Dit veroorsaak egter ook dat suiker- en energievlakke net so
vinnig daal. Eenvoudige koolhidrate word gewoonlik verwerk
en bevat baie suiker.
Komplekse koolhidrate Komplekse koolhidrate neem langer om af te breek, wat
beteken dat hulle volgehoue energie oor 'n langer tydperk
verskaf, sonder die skielike daling in energievlakke.
Aarbeie 'n Goeie bron van antioksidante


Die hooffunksie van Die hooffunksie van koolhidrate is om energie te verskaf en
koolhidrate goeie vertering te verseker. Die meeste Hindoes en
Boeddhiste is vegetariërs en sal dus koolhidraatryke kosse in
hul dieet insluit.
Sout Die verbruik van te veel sout in kitskos sal die risiko van
hipertensie verhoog.




@ Juffrou_Ansie

, 3


SABS Handelsmerk en Tipes inligting wat die beste die kwaliteit van 'n produk op 'n
Handelsnaam voedseletiket sal weerspieël
Oorsake van natuurlike Oksidasie, ensieme en vogabsorpsie
bederf in voedsel
Ensieme Chemikalie wat die proses van verrotting versnel deur
die afbreek van voedsel, bv. die verrotting van vrugte en
groente.
Oksidasie Die chemiese reaksie wat plaasvind tussen voedsel en die
suurstof in die lug, bv. verkleuring van 'n appel of aartappels
wanneer dit gesny of geskil word en nie in water gesit word
nie.
Skimmel Donsige groeisels op die oppervlak van voedsel.
Bederfbare voedsel Bederf binne 1-3 dae by kamertemperatuur. Kos moet bedek
word en in die yskas of vrieskas gebêre word.
Kan gevries word, bv. vleis, pluimvee, vis en suiwelprodukte
soos melk en room

Bederf binne 4 – 10 dae by kamertemperatuur
Semi-bederfbare voedsel Kos kan in die yskas of in 'n goed geventileerde kas gebêre
word
Bv. eiers, botter, margarien, kaas, vrugte en groente,
konfyt en brood


Nie-bederfbare voedsel Kan langer as 2 weke by kamertemperatuur hou
Kos kan vir 'n paar maande in houers gebêre word
bv. suiker, koffie, meel, hawermout, ontbytgraan, rys, pasta,
gedroogde vrugte, neute en ingemaakte kos




Bakterieë Dikwels vind daar geen verandering in die voorkoms, smaak
en tekstuur van kos plaas nie.




@ Juffrou_Ansie

, 4


Kruiskontaminasie Kontaminasie (infeksie) wat plaasvind wanneer bakterieë
doelbewus of onbedoeld van een oppervlak na 'n ander
oorgedra word, bv. 'n snyplank waarop rou en vars kos
voorberei word.
Direkte kontaminasie Kontaminasie van rou voedsel, of kontaminasie van die
plante en diere waar voedsel vandaan kom.
Aërobiese bakterieë Mikroörganismes wat suurstof benodig om te groei
Anaërobiese bakterieë Mikroörganismes wat nie suurstof nodig het om te groei nie
Giste Gasborrels ontstaan as gevolg van fermentasie wat
plaasvind.
Gourmet Die term gourmet verwys na goeie of delikate geregte.
Al fresco Om buite te eet staan bekend as al fresco.
Uitstalling Die manier waarop produkte op die rakke gerangskik is.
Teikengroep/teikenmark 'n Spesifieke groep verbruikers waarop 'n maatskappy sy
produkte en dienste teiken.
Massabemarking Doel: Om soveel mense as moontlik te bereik
Buzz Bemarking Mond-tot-mond-reklame van produkte of dienste wanneer
verbruikers vriende en familie daarvan vertel.
Marknavorsing Bepaal die spesifieke teikenmark wat die produk benodig.
Verdeel die teikenmark in verskillende segmente
Marksegmentering Marksegmentering beteken dat 'n groep mense in kleiner
groepe verdeel word wat dieselfde behoeftes en begeertes
vir produkte en dienste het, dus word die mark in verskillende
afdelings (segmente) verdeel.
Opdragte Die onderstaande advertensietegniek word suksesvol gebruik
om verbruikers te laat optree




@ Juffrou_Ansie

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
ansiestudynotes Teachme2-tutor
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
879
Member since
2 year
Number of followers
220
Documents
383
Last sold
1 month ago
Juffrou Ansie B.ed, SACE , IMPAQ Accredited Assessor and Invigilator!

We offer study notes that are compact, colourful yet detailed and easy to use , making it perfect for learners with learning barriers or that struggles to grasp the theory. All study notes are based on previous examination/ test papers from SACAI (IMPAQ) / DBE/IEB!! Ons gedetaileerde studienotas is kompak, kleurvol en maklik om te gebruik, ideaal vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. Alle notas is gebasseer op vorige eksamen en toets vrae!

Read more Read less
4,7

63 reviews

5
48
4
12
3
3
2
0
1
0

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions