Toerisme

10th Grade

Here are the best resources to pass Toerisme. Find Toerisme study guides, notes, assignments, and much more.

All 12 results

Sort by:

Toerisme Opsommings - Graad 10
  • Summary

    Toerisme Opsommings - Graad 10

  • Deeglike opsommings vir Graad 10 Toerisme leerders. Bevat al die werk vir kwartaal 1 tot 4. Met voorbeelde en visuele hulpbronne. Bestaan uit 37 bladsye.
  • knapopsommings
    R100,00 More Info
Gr 10 Toerisme Termyn 1 2026 Kleurvol opsomming ,opgesom deur Juffrou Ansie
  • Summary

    Gr 10 Toerisme Termyn 1 2026 Kleurvol opsomming ,opgesom deur Juffrou Ansie

  • Hierdie studienotas is saamgestel om Graad 10-leerders sistematies voor te berei vir Toerisme Termyn 1. Die doel is om belangrike konsepte, kerninhoud en voorbeeldvrae op ’n duidelike, toeganklike manier aan te bied sodat leerders met selfvertroue vir hul assesserings kan studeer. Hulpbronne: NSS MPUMALANGA PROVINSIE TOERISME MAART 2023, G10 ~ Toerisme/ Kwartaal 1 @ IMPAQ 2021. IMPAQ JUN & NOV 2019, IMPAQ JUN 2020, IMPAQ JUN 2022
  • Popular
    ansiestudynotes
    R110,50 More Info
Graad 10 Toerisme Kwartaal 2 Opsommings (Via Afrika)
  • Summary

    Graad 10 Toerisme Kwartaal 2 Opsommings (Via Afrika)

  • Hierdie produk bevat al die werk vir Toerisme Graad 10, kwartaal 2 en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans. Tema 1:  Kaartwerk en toerbeplanning. Tema 2:  Binnelandse toerisme. Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk: Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening. Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume. Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur me...
  • SummariesSA
    R92,00 More Info
Graad 10 Toerisme Kwartaal 4 Opsommings (Via Afrika)
  • Summary

    Graad 10 Toerisme Kwartaal 4 Opsommings (Via Afrika)

  • Hierdie produk bevat al die werk vir Toerisme Graad 10, kwartaal 4 en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans. Tema 1:  Kultuur en erfenis. Tema 2:  Kommunikasie en kliëntediens. Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk: Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening. Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume. Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur me...
  • SummariesSA
    R92,00 More Info
Graad 10 Toerisme Kwartaal 1 Opsommings (Via Afrika)
  • Summary

    Graad 10 Toerisme Kwartaal 1 Opsommings (Via Afrika)

  • Hierdie produk bevat al die werk vir Toerisme Graad 10, kwartaal 1 en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans. Tema 1:  Toerismesektore. Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk: Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening. Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume. Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.
  • SummariesSA
    R92,00 More Info
Graad 10 Toerisme Kwartaal 3 Opsommings (Via Afrika)
  • Summary

    Graad 10 Toerisme Kwartaal 3 Opsommings (Via Afrika)

  • Hierdie produk bevat al die werk vir Toerisme Graad 10, kwartaal 3 en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans. Tema 1:  Toeriste-attraksies. Tema 2:  Volhoubare en verantwoordelike toerisme. Tema 3:  Bemerking. Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk: Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening. Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume. Uitgebreide o...
  • SummariesSA
    R92,00 More Info
Graad 10 Toerisme Kwartaal 3 2025 Opgesom deur Juffrou Ansie
  • Summary

    Graad 10 Toerisme Kwartaal 3 2025 Opgesom deur Juffrou Ansie

  • INHOUD Meervoudige keusevrae. .......................................................................................2 Toerismegroepe en hul spesifieke behoeftes......................................................................6 Toerismesektore...........................................................8 Toeriste-attraksies in Suid -Afrika............................................................................14 Volhoubare en verantwoordelike toerisme....................................
  • ansiestudynotes
    R96,50 More Info
Gr 10 Toerisme Junie 2025
  • Summary

    Gr 10 Toerisme Junie 2025

  • INHOUD Afdeling A: Kontekstuele vrae Afdeling B: Kaartwerk en Toerbeplanning Afdeling C: Toerismesektore Afdeling D: Binnelandse Toerisme Hierdie notas is saamgestel deur gebruik te maak van die volgende vraestelle van @IMPAQ Jun 2019, 2020 & 2021 & DBE: WKOD Hersieningsboekie kw 1 & 2. Beelde:
  • ansiestudynotes
    R110,50 More Info
Graad 10_Toerisme Opsommings
  • Summary

    Graad 10_Toerisme Opsommings

  • Die Graad 10 Toerisme Notastel is die perfekte studiehulpmiddel vir studente wat vir die DBE/IEB-eksamen voorberei. Hierdie omvattende notaboek bevat kleurvolle beelde en illustrasies, veral vir kaartwerk, wat in lyn is met die huidige ATPS. Hierdie notastel, wat ontwerp is om studente te help om belangrike inligting te verstaan ​​en te behou, dek al die nodige onderwerpe vir graad 10-toerisme. Met sy maklik-om-te gebruik formaat en nuttige beeldmateriaal, is die Graad 10 Toerisme Notastel ...
  • NotedSummaries
    R160,00 More Info
Make study stress less painful
Study stress? For sellers on Stuvia, these are actually golden times. KA-CHING! Earn from your study notes too and start uploading now.