100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4,6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Graad 10 Toerisme Kwartaal 4 Opsommings (Via Afrika)

Rating
-
Sold
-
Pages
16
Uploaded on
17-09-2025
Written in
2025/2026

Hierdie produk bevat al die werk vir Toerisme Graad 10, kwartaal 4 en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans. Tema 1:  Kultuur en erfenis. Tema 2:  Kommunikasie en kliëntediens. Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk: Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening. Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume. Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.

Show more Read less
Institution
10th Grade
Course
Toerisme










Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Document information

Uploaded on
September 17, 2025
Number of pages
16
Written in
2025/2026
Type
Summary

Subjects

Content preview

Kriteria vir die aanwys Wat is kultuur?
van ‘n erfenisgebied • Kultuur is gebaseer op simbole - taal (verbaal) en
‘n ring (nie-verbaal).
• Belangrik vir plaaslike geskiedenis.
• Bevat skaars/bedreigde eienskappe van kulturele of
• Argitektuur en binne-ontwerpe.
natuurlike erfenis.
• Kuns en handwerk - Suid-Afrikaanse kuns dateer
• Verskaf belangrike inligting of toon groot kreatiewe of
terug na antieke rotsgraveerkuns.
tegniese prestasie.
• Cuisine – beïnvloed deur Afrika-, Europese en
• Het 'n sterk verbintenis met 'n spesifieke gemeenskap of
Asiatiese kulture.
met die lewe/ werk van 'n belangrike plaaslike groep.
• Musiek en dans.
• Hou verband met die geskiedenis van slawerny in die
plaaslike gebied.
• Erfenis word geërf van families en die samelewing.
• Het skoonheidswaarde vir ‘n gemeenskap of kulturele T1: Kultuur
groep.


Sample

Soorte erfenisgebiede
en erfenis
Belang en waarde van
erfenisbewaring
• Kulturele erfenisgebiede - bevat geskiedenis,

Summaries after sample

godsdiens, kuns, argitektuur, argeologie of
lewenswyse van 'n groep.
Natuurlike erfenisgebiede - woude, kusgebiede,
vleilande, watervalle, grotte en berge.



Sosiale waarde - verskaf onderwys, vermaak en
skoonheid.
Ekonomiese waarde - genereer inkomste vir
plaaslike gemeenskappe om hul lewens te verbeter.
• Gemengde kulturele en natuurlike erfenisgebiede - • Omgewingswaarde - terreine word deur wette
natuurlike plekke met kulturele betekenis. beskerm om die omgewing te beskerm.

• •

Klassifikasie van erfenisterreine
• Nasionale Erfenisgebiede - betekenisvol vir mense in die
hele land (graad I).
• Provinsiale Erfenisgebiede - betekenisvol vir mense binne 'n
provinsie en bestuur deur provinsiale regerings (graad II).
• Plaaslike Erfenisgebiede - betekenisvol vir plaaslike mense
(graad III).


GR10 Toerisme K4-T1 Breinkaart Via Afrika Kopiereg © www.summariessa.co.za (DOe NOT COPY)


,Sample
Summaries after sample

,Sample
Summaries after sample

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA Summaries SA
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
550
Member since
2 year
Number of followers
193
Documents
694
Last sold
1 day ago

4,4

67 reviews

5
44
4
12
3
8
2
3
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions