Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 17 pages
Summary

Summary Graad 10 Toerisme Kwartaal 2 Opsommings (Via Afrika)

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 17 pages

Hierdie produk bevat al die werk vir Toerisme Graad 10, kwartaal 2 en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans. Tema 1:  Kaartwerk en toerbeplanning. Tema 2:  Binnelandse toerisme. Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk: Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening. Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume. Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.

Content preview

Kaartterminologie en kaartsimbole
Kaart van Suid-Afrika
• Kaartsimbole word in 'n sleutel getoon.
• SA word omring deur die Atlantiese Oseaan in die • Skaal - stel die verhouding van 'n afstand op die kaart tot die
weste en die Indiese Oseaan in die suide en ooste. afstand op die grond voor.
• Nasionale paaie verbind groot dorpe en stede. • Rigting - beskryf die posisie van 'n plek in verhouding tot 'n ander.
• Hawens en lughawens dien as toegangspoorte
• Groot berge, riviere en damme in Suid-Afrika is
dikwels die primêre attraksies vir toeriste – Terminologie wat verband hou
bronnebasis vir toerisme.
• 2 groot rivierstelsels in Suid-Afrika - die met tydsones
Limpoporivier en die Oranjerivier.
T1: Kaartwerk
• Die tydsonekaart het lengtegraadlyne genommer met
en intervalle van 15°.
• toerbeplanning • Greenwich-meridiaan – 0° lengtegraadlyn wat die


Sample
Aarde in die Oostelike en Westelike halfronde verdeel.
(A) • Meridiane loop van die Noordpool na die Suidpool –
Elektroniese kaarte verdeel die wêreld in 24 tydsones.
• Globale Posisioneringstelsel (GPS) - gebruik data van GPS- • Lande oos van die Greenwich-meridiaan het tye later
satelliete om kaarte te genereer en inligting oor as UTK.


Summaries after sample



breedtegraad, lengtegraad en hoogte te verskaf.
Google Earth - laat jou toe om verskillende plekke in die
wêreld in 3D te sien.
Google Street View - laat toeriste toe om rond te loop op



Lande wes van die Greenwich-meridiaan het tye
vroeër as UTK.
IDL – denkbeeldige lyn op die aarde se oppervlak teen
180° lengtegraad.
enige plek in die wêreld.
• Google Street Map - bied straatkaarte en 'n roetebeplanner.

• Soorte kaarte en hulle gebruike in toerisme
• Algemene karate - dek 'n kontinent, streek of land.
• Padkaarte - dui paaie aan wat stede verbind.
• Straatkaarte - wys die straatplanne van 'n gebied.
• Politieke kaarte - wys die plasing en grense van lande, state of provinsies.
• Fisiese kaarte - toon natuurlike en mensgemaakte kenmerke van 'n gebied.
• Spesialiskaarte - wys klimaat, lughawens/ spoorlyne.
• Kaarte met toeriste-inligting - bevat inligting oor 'n gebied.
• Kaarte met attraksies - wys 'n nasionale park, staproete, wêrelderfenisgebied
of vermaaklikheidsplek.

GR10 Toerisme K2-T1 Breinkaart Via•Afrika Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)

,Sample
Summaries after sample

, Binnelandse toerisme
Statistiek van binnelandse toerisme
Wat is binnelandse toerisme?
Begrippe
• Binnelandse toerisme behels toeriste wat reise binne
• Statistiek - Statistiek SA (Statssa) en SA Toerisme (SAT) hul tuisland onderneem.
versamel, interpreteer en stel toerismeverwante data
saam.
• Intraprovinsiale reise - reis binne 'n provinsie.
• Interprovinsiale reise - reis van een provinsie na 'n ander. Voordele wat binnelandse
toerisme vir Suid-Afrika inhou
• Ekonomie - toerisme befonds infrastruktuur,
T2: Binnelandse dienste en geriewe.
Interpreteer statistiek • Mense - skep geleenthede vir plaaslike besighede.

Sample •


Verslae word saamgestel wanneer data van die
vorige jaar versamel en geïnterpreteer word.
Help om binnelandse reispatrone te identifiseer.
toerisme • Omgewing - toerisme verhoog bewustheid van die
natuurlike en kulturele omgewing.


• Doel van ‘n reis – BVF, vakansie, sake,

Summaries after sample •


godsdienstige geleenthede en mediese redes.
Binnelandse reise is seisoenaal.
Sakereise duur ongeveer 7 nagte.
Vakansiereise duur ongeveer 5 nagte. •
Bevordering van binnelandse
toerisme in Suid-Afrika
Bevorder binnelandse toerisme na alle dele van die land.
• Die bedrag wat bestee is aan BVF- en • Bevorder kort vakansies en groepreise.
besigheidsreise het toegeneem, maar dit het • Verbeter advertensies.
afgeneem vir vakansiereise. • Ontwikkel 'n vakansiereiskultuur.
• Maak meer aktiwiteite vir toeriste.
• Afslag en buiteseisoen-pryse kan reis dwarsdeur die jaar
aanmoedig.
• Adverteer minder bekende besienswaardighede.

• Sho’t Left -veldtog:
o Stel Suid-Afrika as 'n bekostigbare bestemming vir jong
toeriste ten toon.
o Bied voorheen benadeelde Suid-Afrikaners die
geleentheid om as reisagente op te lei.

GR10 Toerisme K2-T2 Breinkaart Via Afrika Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
September 22, 2025
Number of pages
17
Written in
2025/2026
Type
Summary
R92,00

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA
4,4
(73)
Sold
708
Followers
194
Items
781
Last sold
21 hours ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions