Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 29 pages
Summary

Summary Graad 10 Toerisme Kwartaal 1 Opsommings (Via Afrika)

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 29 pages

Hierdie produk bevat al die werk vir Toerisme Graad 10, kwartaal 1 en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans. Tema 1:  Toerismesektore. Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk: Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening. Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume. Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.

Content preview

Verskillende maniere van vervoer Inleiding tot toerisme
• Reis per pad – motors, busse/toerbusse, pendelbussies, taxi’s, Toerismekonsepte
minibustaxi’s en motorfietse.
• Reis per vliegtuig – vliegtuie, huurvlugte, helikopters en • Binnelandse toerisme - reise binne jou tuisland.
mikrovliegtuie. • Streekstoerisme - mense van 'n spesifieke geografiese
• Reis per trein - Shosholoza Meyl se treine, Metrorail, Gautrein, gebied wat binne daardie gebied reis.
die Bloutrein, Rovos Rail, Sneltreine en trems. • Internasionale toerisme - mense wat buite hul tuisland
• Reis per boot of skip – luukse skepe, huurbote en seiljagvaarte. reis.
• Buitengewone maniere van vervoer – kameelritte,
donkiekarritte, warmlugballonne en fietse.
• Redes vir reis
T1: • Sake, ontspanning, besoeke aan vriende en
Toerisme- familie (BVF) of om 'n brugjaar te neem.


Sample sektore (A)

Soorte toeriste

Summaries after sample Toeriste wat reis vir hulle
plesier en om vakansie te hou
Toeriste wat om sake- of
professionele redes reis
• Saketoeriste – MESE.
Jeugreisigers • Avontuurtoeriste en kulturele toeriste.
• Opvoedkundige toeriste - reis na 'n plek om te studeer
• Ekotoeriste.
• Rugsakreis - min bagasie, met ‘n klein of 'n kwalifikasie te verbeter.
• Godsdienstige- en inkopietoeriste.
begroting, wil avontuur beleef. • Aansporingstoeriste - mense wat 'n vakansie as ‘n
• TSB.
• Oorbruggingsjaartoeriste - reis, werk, beloning ontvang wat deur die maatskappy betaal word.
• Sport- en ontspamnningstoeriste.
verdien geld, leer vaardighede en doen • Gesondheids- of mediese toeriste - besoek 'n
vrywilligerswerk in 'n ander gebied. gesondheidspa, benodig spesiale mediese behandeling,

• wil goedkoper prosedures en 'n gesonder omgewing hê
VFT toeriste om te herstel.
• Wil in kontak bly met vriende en familie.

• Woon troues, begrafnisse of verjaarsdae by.



GR10 Toerisme K1-T1 Breinkaart Via Afrika Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)

, Regeringseenhede Die openbare sektor (regering)
• SANParke - bestuur staatsbeheerde nasionale parke
soos die Kruger Nasionale Wildtuin. Die Nasionale Departement
• SA Toerisme - bevorder SA as 'n globale van Toerisme (NDT)
toeristebestemming.
• Nasionale Dobbelraad (NDR) - reguleer die • Provinsiale departemente van toerisme - bevorder en
dobbelbedryf. reguleer toerisme.
• Suid-Afrikaanse Erfenishulpbronagentskap (SAEHIA) • Provinsiale toerisme-owerhede - reik permitte uit vir
- onderhou en bevorder SA se erfenis. jaguitstappies of walviskyk.
• Die Suid-Afrikaanse Lughawensmaatskappy (ACSA) - • Organisasies wat streekbestemmings bemark –
bestuur, beheer, werking en instandhouding van SA T1: openbare en private sektore in dieselfde streek span
se lughawens. kragte saam vir bemarking.
• THETA (hierdie naam het verander na CATHSSETA) -
Toerisme- • Distriks- of munisipale organisasies (DMO’s):


Sample sektore (D)
reguleer opleiding en onderwys in die kultuur-, o Distrikte – kleiner gebiede as streke met
kuns-, toerisme-, akkommodasie- en sportsektor. organisasies wat in 'n sentrale dorp gebaseer is.
• . o Munisipaliteit/munisipale gebied – waar die
• . provinsiale departement van toerisme se sake
rondom die sentrale dorp van die distrik bestuur
Agentskappe wat deels deur
Summaries after sample




die regering besit word
Eienaarskap word gedeel tussen die regering en 'n

word.
Plaaslike toerisme-organisasies (PTO’s) - bevorder
plaaslike toerisme-attraksies en besighede.

maatskappy in die privaat sektor. •
• Bestuur soos ‘n besigheid in die privaat sektor Ander staatsdepartemente
• TEP werk in vennootskap met besighede in privaat
besit en die nasionale departement van toerisme. • Die departement van binnelandse sake - bevorder goeie internasionale
• . betrekkinge en nasionale veiligheid.
• . • Die Departement van internasionale verhoudinge en samewerking (DIRC)
• . - koördineer SA se internasionale betrekkinge en buitelandse politiek.
Parastatale of semistaatsinstellings • Die departement van handel en nywerheid (DHN) en die departement van
ekonomiese ontwikkeling - lei die regering se ekonomiese beleide.
• • Parastatale - groot organisasies wat deur die
• Statistiek Suid-Afrika (Stats SA) - doen opnames en publiseer Suid-
regering besit word en soos private besighede
Afrikaanse statistieke.
bestuur word.
• Die departement van sport en ontspanning - reël internasionale en
• Bv. SAA en SA Express.
plaaslike sportgeleenthede.
• .
• Die Departement van vervoer.

GR10 Toerisme K1-T1 Breinkaart Via Afrika • Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)

,Sample
Summaries after sample

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
September 17, 2025
Number of pages
29
Written in
2025/2026
Type
Summary
R92,00

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA
4,4
(73)
Sold
708
Followers
194
Items
781
Last sold
21 hours ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions