gehoorsame , bang jong vrou na n
moedige, onafhanklike karakter
verander.
Meisie o Aanvanklik → Meisie word voorgestel
Protagonis ( Miem Johanna ) as passief en gehoorsaam. Sy probeer
haar ma se reëls nakom en pas in by
→ Aanvanklike voorstelling die streng huislike roetine.
o Meisie is in jong dogter (16-18 jaar
→ Sy is onderdruk deur Miem se
oud) en is die hoorkarakter in die manipulerende aard en voel dat sy
drama. Sy word voorgestel as n geen beheer oor haar eie lewe het nie.
sensitiewe, stil jong vrou wat smag na
vryheid en ń lewe buite die grense van
o Konflik en ontwaking → Die
haar ma (Miem) se beheer.
aankoms van die reisende spelers
(Gertie en Konstabel) bring ń groot
o Haar naam "Meisie", weerspieel haar
verandering in Meisie se karakter. Hulle
identiteitloosheid en hoe sy gesien verteenwoordig avontuur, vryheid en
word as ń blote kind wat nie gereed is
die lewe buite die huis, wat Meisie se
vir vowassenheid nie. Sy is vasgevang verlange na ontsnapping aanwakker.
in haar moeder se huis en leef in ń
omgewing van vrees en onderdrukking → Die spelers, veral Konstabel, laat
Meisie droom oor hoe haar lewe kan
lyk as sy haar ma se beheer agterlaat.
→ Belangrike karaktereienskappe
o Hoogtepunt → Meisie begin openlik
o Onskuld → aan die begin van die teen haar ma in opstand te kom. Sy
drama word Meisie uitgebeeld as n maak die besluit om vir Konstabel te
naïewe en onskuldige jong vrou. Sy het volg, wat n daad van rebellie en
nog nie werklik geleenthede genad om selfbevestiging is.
haarself te vind of hoar eie drome te
volg nie. → Haar besluit om die huis te verlaat
dui op n deurslaggewende oomblik van
o Verlore identiteit → Meisie voel dat groei , Sy kies haar vryheid bo haar
haar lewe leeg is. Sy weet nie wie sy veiligheid.
werklik is nie, omdat haar ma haar
hele bestaan beheer.
→ Simboliese rol
o Verlangend na vryheid → haar o simboliek von jong vroue in
hunkering na die wêreld buite die huis partriargale en onderdrukkende
en na ń ander lewe word ń belangrike samelewings → Meisie
tema in die drama. verteenwoordig jong mense,
spesifiek jong vroue , wat hulself
probeer bevry van tradisionele
waardes en ouerlike beheer.
→ Karakterontwikkeling
o Meisie ondergaan betekenisvolle o simboliek van keuses → haar
ontwikkeling deur die loop van die stryd om die keuse te maak tussen
drama, aangesien sy van n die bekende (haar ma se huis) of die
onbekende (die wêreld buite die
, huis) weerspieël die universele o haar lot bly oop vir interpretasie,
dilemma van selfontdekking maar haar besluit verteenwoordig ń
belangrike stap na onafhanklikheid
en vryheid
→ Belangrike verhoudings.
o Meisie en Miem → Miem donineer
Meisie en probeer haar beskerm teen
die "gevare" van die buitewêreld → Tema van vryheid vs. veiligheid
o Meisie is n simboliese karakter wat
→ Meisie se rebellie teen haar ma
die dilemma tussen vryheid en
vorm die kern van die drama. Sy
veiligheid voorstel.
moet haarself bevry van Miem se
o haar besluit on die bekende vir die
manipulasie om haar eie lewe te kan
lei onbekende te verlaat, vra die vraag is
dit beter om in n bekende maar
o Meisie en Konstabel→ die beperkte ongewing te bly, of om die
risiko te neem om jou eie pad te kies.
Konstabel simboliseer vryheid en
vernuwing, wat Meisie se begeerte
om die huis te verlaat aanwakker.
Miem
→ haar interaksie met Konstabel laat
haar besef dat daar meer in die lewe → Aanvanklike woorstelling
is as haar huidige bestaan. Wanneer Miem vir die eerste keer
voorgestel word , kom sy onmiddelik voor
o Meisie en Gertie → haar as ń beheersugtige en paranoïese vrou wat
verhoudling met Gertie illustreer hoe deur haar vrese oorheers word.
ander vroue ook vasgevang is in
dieselfde siklus van isolasie en → Karaktereienskappe
onderdrukking. Hulle verskaf n
o Beheersugtig en manipulerend →
perspektief oor hoe hoar lewe kan
Miem gebruik vrees en
lyk.
skuldgevoelens om hoar dogter in die
huis te hou.
→ Slot en dubbelsinnigheid
o Paranoïes en angsbevange → sy is
o Meisie se besluit om die spelers
obsessief oor veiligheid en glo die
(Konstabel) te volg, lyk aanvanklik
buitewêreld is boos en vol gevare.
soos n daad van bevryding en
Haar vrese is veral gerig op die sirkus
selfstandigheid
en die reisende spelers (Konstabel en
Gertie).
o tog is doar ń gevoel van onsekerheid
en gevaar oor haar keuse. Die
o Verbitterd en traumaties → Sy dra
Konstabel se wêreld is onbekend en
n diep wrok oor haar man, Gabriël, en
selfs dalk gevaarlik, wat bekeken dat
sy invloed oor haar lewe: Haar
haar keuse nie sonder risiko is nie.
trauma uit die verlede beheer haar
optrede in die hede
, o Godsdienstig en moralisties → Sy → sy beskou Meisie se drome as
gebruik haar oortuigingos om haar gevaarlik en probeer haar oortuig dat
dogter te waarsku teen die boosheid die huis haar enigste veilige plek is.
van die buitewêreld , maar dit is
duidelik dat haar vroomheid uit vrees o Gertie → Miem beskou haar as
spruit eerder as werklike geloof onbelangrik en onsuiwer, maar sy
verdra haar as n teenwoordigheid in
o Gevang in die verlede → Sy leef die huis
steeds in die skadu van Grabriel se
invloed en haar eie pynlike ervaringe o Konstabel → sy vertrou op die
wat haar vermoë om aan te beweeg Konstabel as n simbool van gesag en
beperk. orde , en sien hom as n beskermde
figuur.
→ hy versterk haar vrees vir die
→ Simboliese betekenis buitewêreld, wat haar manipulasie van
hoar dogter ondersteun.
o Beheer en onderdrukking → sy
verteenwoordig hoe mense, uit vrees o Gabriel → alhoewel hy fisies
vir die onbekende, ander probeer
afwesig is , het sy nalatenskap n
beheer en manipuleer.
blywende invloed op Miem
o Patriargale nalatenskap → Hoewel
Gabriél Fisies afwesig is, is sy invloed → sy dra ñ mengsel van haat en
steeds teenwoordig. Miem se optrede obsessie
toon hoe sy, as vrou , steeds teenoor hom
vasgevang is in die nalatenskap van
haarman. → sy beskerm haar dagter teen
mans soos Gabriel wat impliseer
o Die verlede as gevangenskap → dat hy moontlik n misbruiker was.
Miem is nie net n produk van haar
trauma nie, maar dra dit ook oor aan
haar dogter, veral deur haar vrees vir → Temas wat sy verteenwoordig
die buitewêreld. o Vrees vir die onbekende → Miem
sien die buitewêreld as n bedreiging
o Dubbelsinnige moederfiguur → Sy en probeer haar dogter van enige
wil haar dogter beskerm, maar haar verandering weghou.
beskerming is beperkend en gevul
met vrees en manipulasie. o die nagevolge van trauma → Haar
trauma en bitterheid oor haar
→ Verhoudings met ander karakters verlede bepaal haar huidlige optrede.
o Meisie → Miem sien Meisie as o Familiebeheer en manipulasie →
kwesbaar en probeer haar keer om die sy hou haar dogter vas in n kring van
huis te verlaat. vrees en onderdrukking
→ sy gebruik manipulasie en o Die nalatenskap van patriargie →
skuldgevoelens om Meisie bang te alhoewel sy n vrou is, dra sy steeds
maak vir die buitewêreld. die onderdrukkende magstrukture
voort wat Gabriel oor haar gevestig