Afrikaans HT Graad 11 Pa
1
, Afrikaans HT Graad 11 Pa
Pa – Marlise Joubert
Agtergrond inligting:
In die gedig praat die digter met passie oor die lewe van haar ontslape pa.
Dit toon respek en verwindering, maar ook deernis en liefde, verlange en verlies.
Die beeld van die “aardse” man word opgeroep, een wat die natuur geken het, maar
wat ook hartstaal verstaan het, en daardeur word die kontrasterende pole van haar
geliefde pa uitgebeeld.
Ontleding
Uiterlike bou • Wisseling in versreël- en
strofelengte
• Geen vaste rympatroon nie
• Geen hoofletters nie, buiten vir die
dubbelpunt in reël 18 is daar geen
leestekens in die gedig nie
• Dus is dit `n voorbeeld van vrye
vers
• Let op dat die eerste 18 versreëls
uit die perspektief van die spreker
gekryf is, maar die laaste vier
versreëls, na die dubbelpunt is die
korrekte woorde van die pa
Titel • Die titel dui onmiddellik daarop dat
die gedig gefokus is en handel oor
die spreker se pa
• Die gedig handel oor die spreker
se gemis van haar pa, `n man van
2