Kwartaal 1
Eenheid 1 Kaarte en Atlasse
Breedteligging en lengteligging – grade en
minute
Sleutel
Breeteligging : is die afstand Noord of suid van
die ewenaar .
Lengteligging : oos of wes van die nulmeridiaan
is.
Ewenaar: o˚ breetelyn,en beginpunt vir die
meet van breetelyn
Breetelyn
-Breetelyn van die Noordpool is 90˚N en breetelyn van die Suidpool
is 90˚S.
-Die breetelyn van elke punt tussen -in is n seker aantal grade N of
S tussen 0˚ en 90˚.
-Breetelyne vorm denkbeeldige kringe rondom die aarde.
-Omdat hierdie kringe parallel is aan die ewenaar ,word hulle
skeerkringe genoem.
, Lengtelyn
-Lengtelyne wat by die pole ontmoet staan as meridian bekend.
-Die lengtelyne wat deur die Greenwich in Engeland loop,word
internasionaal as die o˚ lengtelyn,of die nulmeridiaan aanvaar.
NBBB internasionale tydlyn is die Greenwich
mediaan.
Nota !!
- Kilometers word in meter en sentimeter opgedeel
- Grade word in minute opgedeel.
(die min het niks met tyd te doen nie .)
- 60 min= 1˚
- as ons die halfpad tussen 45˚S en 46˚S wil aandui,skryf ons 45˚
30`S.
1
- 4 = 15 sekondes
3
- 4 =45 sekondes
Gaan bl 3 deur nbbbbbbb
Sleutel
Skaal : om daardie verhouding uit te druk.
Soorte skale in n atlas (wereld ,streek,plaaslik)
Sleutel
Kleinskaal: plekke is klein.As 1 cm n 100km op die kaart
uitbeeld is dit n kleinskaalkaart
Grootskaalka plekke is groot.As 1 cm 50m op die kaart uitbeeld
art: is dit n grootskaalkaart.
Streekskaart: kan n groot op kleinskaal kaart wees,Afhangende
van hoe groot of klein die streek is .
Plaaslike grootskaalkaart wees.