• Wrong document? Swap it for free
  • Written by students who passed
  • Immediately available after payment
  • Read online or as PDF
Sell
Where do you study
Your language
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 22 pages
Summary

Summary "Dinge wat ek nie van skape geweet het nie" deur Jaco Jacobs. @ Juffrou Ansie opgesom. en kompak. Perfek vir die leerders wat sukkel met letterkunde, gebasseer op vorige eksamen en toetsvrae!

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 22 pages

Dinge wat ek nie van skape geweet het nie deur Jaco Jacobs. 22 bladsye Die notas is kleurvol en maklik verstaanbaar, perfek vir die leerders wat sukkel met letterkunde. Per hoofstuk ontledings. Saamgestel vanaf ou eksamens en toetse, om seker te maak dat die belangrikste konsepte en inligting gedek is.

Content preview

1



Dinge wat ek nie van skape geweet het nie.
Jaco Jacobs




INHOUD
1. Titel
2. Opsomming per hoofstuk
3. Tema
4. Intrige
5. Konflik
6. Karakters
7. Die rol van die Karoo
8. Lana se Persoonlikheid en haar
Invloed op Luan
9. Die Skaap-steel gebeure
10. Die Simboliek van Die As Strooi
11. Opstelvraag:
Karakterbeskrywing van Ouma
12. Opstelvraag:
Karakterontwikkeling
13. Opstelvraag: Spanningslyn




@Juffrou_Ansie

, 2




Die romantitel
Die titel Dinge wat ek nie van skape geweet het nie verwys nie net
letterlik na die feit dat Luan baie nuwe dinge oor skape leer tydens
sy reis nie, maar ook figuurlik na lewenslesse wat hy ontdek. Dit dui
op die verrassende insigte wat hy oor homself, sy ouma en die
lewe in die algemeen kry. Net soos hy nie veel van skape geweet het nie, het hy ook
nie besef hoe ryk en betekenisvol die stories en ervarings van ander mense kan wees
nie.
__________________________________________________________________


Luan se vakansieplanne word omvergewerp wanneer
hy, as straf vir 'n oortreding, saam met sy eksentrieke
ouma op 'n road trip deur die Karoo moet gaan. Sy
ouma, 'n fotograaf, beplan om 'n fotoboek oor
windpompe te publiseer. Tydens hul reis ontmoet Luan vir
Lana, 'n boeke-liefhebber en vegetariër, wie se pa van
Bloemfontein na Kaapstad fietsry om geld vir
kankernavorsing in te samel. Lana oortuig Luan om 'n skaap by 'n kerkbasaar te steel, 'n
daad wat sy lewe onherroeplik verander. Deur hierdie ervarings leer Luan sy ouma se
diepste geheime ken en ontdek hy nuwe insigte oor homself. Wat begin het as 'n
vervelige rit, ontwikkel in 'n onvergeetlike reis vol selfontdekking en groei. Lapa.co.za
Opsommings per hoofstuk
Hier is 'n hoofstuk-vir-hoofstuk opsomming van Dinge wat ek nie van skape geweet het
nie deur Jaco Jacobs:
Hoofstuk 1
Luan en sy vriende beland in die moeilikheid nadat hulle 'n onskuldige speletjie gespeel
het wat skeefgeloop het. Hulle het met 'n windbuks op blikkies geskiet, maar een van
die skote tref per ongeluk ’n verkeerskonstabel se voertuig getref. Die voorval het
ernstige gevolge, aangesien die verkeerskonstabel hul name aan die skool en hul ouers
deurgee. Luan se pa is woedend en besluit dat as straf, Luan sy vakansie saam met sy
ouma in die Karoo moet deurbring – iets wat Luan glad nie sien aankom nie. Luan is

@Juffrou_Ansie

, 3


teleurgesteld, want hy het eerder beplan om saam met sy vriende
videospeletjies te speel.
Luan beskryf Kristel as “die appel wat nie ver van die boom geval het nie.
Hierdie idioom beteken dat Kristel na haar pa aard.
Hoofstuk 2
Sy eksentrieke ouma daag op in 'n geel Land Rover om hom te kom haal.
Sy het 'n sterk persoonlikheid en gee vir Luan die opsie om nie saam te gaan nie. Hulle
vertrek op 'n reis deur die Karoo, en Luan moet 'n potjie met sy oupa se as vashou.
Beheerliggaam van ‘n skool = beheer die skoolsake, dus is die venster waarskynlik by
die skool gebreek.
Ouma sê Luan en sy oupa is “ewe goeie geselskap” sy bedoel dat sy oupa dood is en
nie kan gesels nie, dus geniet sy nie Luan se stilswye nie.
Hoofstuk 3
Luan besef vinnig dat sy ouma nie ’n gewone ouma is nie. Sy het ’n passie vir fotografie
en beplan om 'n fotoboek oor windpompe te publiseer. Luan voel steeds ongemaklik
en verveeld, en mis sy gewone leefstyl.
Hoofstuk 4
Hulle stop by ’n klein dorpie waar sy ouma foto's neem. Luan ontmoet vir Lana, 'n
vriendelike, lewendige meisie wat ’n liefde vir boeke het. Sy vertel hom van haar pa se
fietsprojek vir kankernavorsing. Ouma wil haar fotoboek ‘n Gejaag na windpompe
noem. Wat beteken dit as ‘n mens sê iets is ‘n gejaag na wind? Dit is vrugteloos, die
doel sal nooit bereik word nie of die droom sal nooit bereik word nie.
Hoofstuk 5
Luan en Lana begin gesels oor hul lewens. Sy daag hom uit om 'n skaap te steel by 'n
kerkbasaar as deel van 'n speletjie. Aanvanklik huiwer hy, maar
uiteindelik stem hy in.
Wie is die mallerige ridder waarvan Luan praat en hoekom is dit
ironies as hy sê ‘Ek wonder of my ouma dit al gesien het?’ Don
Quixote. Dit is ironies omdat dit De Cervantes se klassieke verhaal
uit die Spaanse Renaissance is. Ouma is baie ouer as hy en het kuns
studeer, dus sal sy die sekerlik al gesien het.



@Juffrou_Ansie

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
February 5, 2025
Number of pages
22
Written in
2024/2025
Type
Summary
R92,33
Purchased by 19 students

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
ansiestudynotes
4,7
(68)
Sold
1104
Followers
228
Items
457
Last sold
1 week ago

Reviews from verified buyers




Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions