Dierediversiteit
Animalia
Invertebrata:
Filum: Porifera(sponse).
Filum: Cnidaria (jellievisse, bloublasies, korale)
Filum: Platyhelminthes (platwurms)
Filum: Nemotoda (rondewurms)
Filum: Annelida (erdwurm, seewurm, bloedsuiers)
Filum: Mollusa (slakke, oesters, seekatte)
Filum: Echinodermata (seesterre)
Filum: arthropoda (insekte, spinnekoppe)
Vertebrata:
Filum: Chordata (amfibieë, soogdiere, reptiele, amfibie, visse,
voëls)
Liggaamsplanne:
Simmetrie:
Asimmetrie (geen simmetrie soos sponse).
Radiale simmetrie (kan deur meer as een vertikale vlak sny om
spieëlbeeld te kry bv. jellievis).
Bilaterale simmetrie (net een vlak het middellyn bv. kreef).
Aantal weefsellae wat embrio uit bestaan:
Ektoderm: buite beskermende laag, insluitende die senuweestelsel
en sinsorgane.
Endoderm: die epiteellaag wat svk uitvoer.
Mesoderm: organe binne soos spiere, voortplantingsorgane, skelet
en bloedstelsel.
Biploblasties:
Embrio het 2
sellae=endo & ekto.
Deur jellielaag
(mesoglea) geskei.
Bv. Jellievisse en hydra.
, Triploblasties:
Embrio het al 3 vellae.
Bv. Arthropoda, vertebrata.
Aan of afwesigheid van liggaamsholte (seloom-inwendige
vloeistofgevulde ruimte in mesoderm van triploblasties):
Aselomaties:
Het geen ruimte in mesoderm -bv. Hydra
Selomaties:
Aselomaties & Selomaties:
Het ruimte in mesoderm -
bv. Annelida, arthropoda,
vertebratta.
Aan of afwesigheid van
deurlopende svk:
Diskontue:
Een opening gebruik vir egestie en ingestie bv. Hydra.
Deurlopend:
Verskillende openinge vir egestie en ingestie bv. Chordata.
Voordele: voedsel wat inkom en voedsel wat uitgaan meng nie.
Verskillende dele van svk raak meer doeltreffend. Svk is proses
wat tydens ingestie en egestie plaasvind a.g.v. voedsel wat
onafhanklik word van liggaamswand deur peristalsis.
Porifera