RTT
Module 2.1.
Lokale-areanetwerk
LAN
Voordele:
Toepassingsprogramme kan deur gebruikers gedeel word.
Hardeware kan deur gebruikers gedeel word.
Internetkonneksie kan deur gebruikers gedeel word.
Nadele:
Netwerkadministrateur word benodig om netwerk te bestuur.
Netwerksekuriteit moet gehandhaaf word om veiligheid van data binne netwerk
te verseker.
Gebruikers het nie toegang tot hul lêers as die Lêerbediener foutief is nie.
Basiese Komponente van ‘n Netwerk
Hardeware
Werkstasie: Gewone tafelrekenaar wat aan die netwerk gekoppel is.
Kliënt: Rekenaartoestelle wat aan ‘n netwerk koppel en netwerkbronne kan gebruik.
Bediener: Kragtige rekenaar wat hulpbronne verskaf aan netwerkgebruikers.(meer RAM)
Voorbeelde:
E-Posbedieners word gebruik om al die E-Posbehoefdes van die organisasie te
hanteer.
Webbedieners kan gebruik word om webwerwe te huisves.
Databasisbedieners voorsien toegang tot data wat in ‘n sentrale databasis
gestoor is.
NetwerkKoppelvlakBeheerder
NIC: Network Interface Controller. Koppel ‘n rekenaartoestel sodat dit met ‘n koord aan die
netwerk kan koppel.
Switch
Toestel wat rekenaars in ‘n netwerk m.b.v. akbels te koppel, sodat kommunikasie tussen die
rekenaars kan plaasvind.
Kommunikasie metodes
Koppeling met Kabels:
UTP: Unshielded Twisted Pair. Kabel wat rekenaars aan ‘n LAN koppel(Beïnvloed
deur EMI-ElectroMagnetic Interface).
Optiese Veselkabels: Dra data oor en ondersteun vinnige data-oordrag(Immuun
teen ‘meeluistering’).
Koordlose verbindings:
Wanneer ‘n koordlose netwerk geïnstalleer word, het dit koordlose toegangspunte
wat koordlose kommunikasie tussen toestelle moontlik maak.
Netwerksagteware
Sagteware wat al die kommunikasie en al die sekuriteit in ‘n netwerk beheer.
Basiese Netwerksekuriteit
Kies ‘n wagwoord wat ten minste 8 karakters lank is, hoe langer wagwoord, hoe beter.
, Wagwoord moet ‘n mengsel van hoofletters, kleinletters, syfers en spesiale karakters
bestaan.
Moenie dieselfde wagwoord vir a;;e webwerwe gebruik nie.
Etiese gebruik van Netwerke
AUP: Acceptable Use policy. Beleid vir aanvaarbare gebruik, wat organisasies gebruik om die regte
en verantwoordelikhede van gebruikers te omskryf.
Beperking i.t.v. watter webwerwe besoek mag word.
Beperking op die hoeveelheid data van die internet gelaai word.
Gevolge en oortreding van die regulasies moet duidelik in AUP gestel word.