All 6 results
Sort by:
Best selling Rekenaars, deel van jou lewe notes
-
Summary
Graad 11 RTT Opsommings Hoofstuk 1.1 - 1.4 + 2.1 en 2.2
-
5.0(2)5.0872May 20232022/2023
- Hierdie opsommings is ‘n volledige opsomming van kwartaal 1 en 2 se RTT werk uit die handboek saam met al my klas notas gekombineer. Indien hierdie notas geleer word vir die eksamen kan uitstekende resultate verwag word en is dit nie nodig om weer deur die handboek te gaan nie. N leerder kan direk hieruit leer
-
Popular
R150,00 More Info
marnevdmerwe0807
-
Summary
RTT (Rekenaartoepassingstegnologie) Graad 10
-
4.0(1)4.0236November 20242024/2025
- Hierdie dokument bevat teorie opsomming vir graad 10 RTT (Module 1.1 tot 2.5). 
Die handboek wat gebruik is "Rekenaars, deel van jou lewe, 2de uitgawe ISBN: 9780994703224" 
 
Modules opgesom 
Module 1.1: Inleiding tot rekenaars 
Module 1.2: Sagteware 
Module 1.3: Hardeware 
Module 1.4: Lêerbestuur 
Module 1.5: IKT in perspektief 
Module 1.6: Uitgebreide konsepte van sagteware 
Module 1.7: Uitgebreide konsepte van hardeware 
Module 1.8: Die impak van IKT 
 
Module 2.1: Inleiding tot netw...
-
Popular
R160,00 More Info
IzzyNotes
-
Class notes
RTT Graad 11 – Opsommings oor sagteware, stelselsagteware, rekenaarbestuur, mail merge en verwysings (volledige leermateriaal)
-
--119August 20252025/2026
- Hierdie dokument bevat ’n volledige opsomming vir RTT Graad 11 en dek sagteware, stelselsagteware, toepassingsagteware, multimediasagteware, kommunikasieprogramme en geïntegreerde sagteware. Dit verduidelik ook versoenbaarheidskwessies, programfoute, lisensiëring, gratis sagteware, installasie- en verwyderingsprosesse, asook hantering van hardewareprobleme. Verdere afdelings sluit in mail merge, inhoudsopgawes, voetnotas, byskrifte, sitate, bibliografieë en indekse, met wenke vir verslagdoe...
-
Popular
R70,00 More Info
lenefourie
-
Summary
Rekenaar Toepassings Tegnologie Graad 11 Module 1
-
---14November 20242024/2025
- In dié dokument is Module 1 en 2 van die handboek StudyOpportunities opgesom tot die basiese komponente. Die voorbeelde, voordele, nadele, ens. is verkort tot slegs 2 of 3 bulletpoints, vir beter memorisering.
-
Popular
R149,33 More Info
adinvorster
Newest Rekenaars, deel van jou lewe summaries

New