SPINNEKOP SOMER
HERSIENINGSVRAE EN ANTWOORDE
Wie is die hoofkarakters in die roman?
Leenderd en Erika
Wat is die tema van die roman?
Tiener se probleme
Leenderd se ma is altyd in die bad. wat beteken dit?
Sy is bekommerd om haar skoonheid
Waarheen wil Leendeerd en Erika na matriek gaan?
Hulle wil na matriek Kibbutz toe gaan
Wie is Bettie?
Sy is die huishulp
*Die 5 persone wat in die geveg betrokke was was: Louie, Daan, Derick, Rudolf en Leenderd
Wat het die skoolhoof aan hulle gedoen as straf?
Hy het hulle almal oor probleme in die gemeenskap laat skryf en 'n manier gevind om elkeen
vir die skoolkoerant op te los
Waar woon Leenderd?
Hy woon in die koshuis
Wat is Erika en Leenderd se verhouding?
Erika is Leenderd se meisie
Wat is die naam van die koerant wat Leenderd lees?
Volkspan