Afdeling 1: Stelseltegnologieë en Implikasies:
Module 1.1- Dit gaan alles oor IKT:
Rol en waarde van IKT in die werksplek:
IKT is so 'n belangrike deel van die besigheidswêreld, dat ons nie eers meer dink aan die rol wat
dit speel nie.
Met behulp van IKT kan ons:
• Werk waar ons toegang tot ’n rekenaar en die internet het
• Meer effektief met werknemers en kliënte kommunikeer (vinniger, meer akkuraat, en in ’n
verskeidenheid formate)
• Groot hoeveelhede data stoor en verwerk (dit help ons om vinnig en meer ingeligte besluite
te neem)
• Nuwe neigings en tendense vinniger te identifiseer, en daarby aan te pas (bv: verkope)
• Herhalende meganiese aksies vinniger en met dieselfde aandag aan kwaliteit uitvoer, bv.
Op ’n produksielyn in ’n fabriek
• Take verrig wat moeilik of onveilig is vir mense om uit te voer
Individue bemagtig (kleiner maatskappye wat effektief van ikt gebruik maak, kan nou met groter
maatskappye kompeteer).
Nadele:
Alhoewel alles voordele bied is daar ongelukkig ook 'n paar nadele ingesluit.
• Konstante opgradering van vaardighede, hardeware en sagteware is maar net 'n paar.
• IKT kan veroorsaak dat 'n klein hoeveelheid werkers wat IKT vaardig is , baie ander
werkers van werk ontneem en dat IKT-werknemers langer ure sal moet werk om aan
kliënte se verwagtinge te voldoen
RTT as waardevolle vak:
, IKT loopbane:
• Rekenkundiges
• Ingenieurs
• Modeontwerpers
• Dokters, paramedici, verpleegsters
• DJ's en musikante
• Advertensiewese
• Fotograwe
Om IKT effektief te kan gebruik moet mens data vinnig kan opspoor, verwerk en aanbied.
Dus het ons die regte gereedskap nodig om IKT doeltreffend te kan gebruik.
Die rekenaar:
Rekenaars kom in verskillende vorms en groottes voor, maar het almal soortgelyke ontwerp en
funksie wat hulle in staat stel om volgens die inligtingsverwerkingsiklus te werk:
Hoe om rekenaars te klassifiseer
Die ‘kragtigheid’ van ‘n rekenaar verwys na ‘n kombinasie van faktore:
• Die spoed en werkverrigting van die SVE of SVE's
• Die hoeveelheid en tipe berging wat dit het
• Die grootte van die geheue (meer geheue = meer programme en data word op enige
tydstip verwerk)
, • Die tipe grafiese kaart wat geïnstalleer is
Veeldoelig vs. Toegwyd:
Veeldoelige Toestelle Toegewyde Toestelle
Veeldoelige toestelle / rekenaars stel ons in staat Toestelle wat ontwerp word om slegs een
om programmatuur op hulle te laai, wat hulle in staat spesifieke taak uit te voer
stel om 'n wye verskeidenheid take uit te voer. Bv. Wasmasjien, mikrogolf of ketel
Bv. ‘n rekenaar, selfoon of skootrekenaar
Draagbare toestelle:
Rekenaars en IKT-toestelle word vir meer as net werk gebruik naamlik:
• Ontspanning (Musiek, Flieks, Lees, Speletjies ens.)
• Sosiale netwerke
• Hierdie tipes vereis draagbaarheid. Selfs mense wat op hul rekenaars werk verkies
draagbaarheid sodat hul rekenaars op enige plek kan gebruik.
, Skootrekenaar:
• Laptop / Notebook - Beskryf dieselfde tipe draagbare rekenaar
• Netbook - Goedkoop, gebruik min krag, geen optiese media, laer resolusie skerm
• Ultrabook - ligter, dunner en net so kragtig soos ander intreevlak tafelrekenaars.
Tabeltte:
• Verbruikerstablette
Raak / pen sensitiewe skerm
Gebruiker kommunikeer direk met die skerm
Spesiale bedryfstelsels
Battery met langer leeftyd
3G/4G/5G/LTE koordlose konnektiwiteit
• Tradisionele tabletrekenaar:
Omkeerbare skerm
Werk soos gewone Notebook of tablet
Slimfone:
• Alle slimfone het:
• Bedryfstelsel
• Groot kleur raakskerms
• Data-modem: 3G/4G/5G/LTE
• GPS Sensor
• Kamera
• Radio Verbinding
• Luidspreker / Mikrofoon
• Slimfone laat gebruiker toe om:
Elektroniese dagboek hou.
E-pos te lees of te stuur.
Musiek / Videos te speel of op te neem.
Rekenaarspeletjies te speel.
GPS te gebruik om te navigeer.
As 'n modem te gebruik.
Foto's te neem en te versprei.
Nie-draagbare toestelle:
Bedieners en Kliënte
• Bedieners (servers) is rekenaars wat dienste en hulpbronne aan ander of kliënt rekenaars
wat aan die netwerk gekoppel is, verskaf.
• Dit kan enige iets van die verskaffing van internettoegang tot die stoor van leêrs of die deel
van hardeware wees. In so netwerk is daar baie meer kliënte as bedieners.
• Omdat 'n bediener die funksie verrig moet dit baie meer kragtig wees as 'n standaard
rekenaar.
Beskerm jou inligting: