Afrikaans

10th Grade

Here are the best resources to pass Afrikaans. Find Afrikaans study guides, notes, assignments, and much more.

6 results

 Die Driehoekige Sirkel  Graad 10 Kontekstuele Vrae en Antwoorde

Summary

Die Driehoekige Sirkel Graad 10 Kontekstuele Vrae en Antwoorde

10th Grade
Afrikaans

Op soek na ’n volledige, betroubare en eksamengerigte hulpbron vir Die Driehoekige Sirkel in Graad 10? Hierdie e-boek is spesiaal saamgestel om leerders, ouers én onderwysers te help om met selfvertroue deur elke hoofstuk van die roman te werk – vraag vir vraag, antwoord vir antwoord. Wat maak hierdie gids uniek? Dek elke hoofstuk volledig – van karakterontwikkeling tot temas, stylfigure, simboliek en konflik. Volledig in Afrikaans, maklik verstaanbaar vir leerders. Perfek vir e...

5,0
(1)
41 pages
Written in 2024/2025
InMyTeacherEraZA
R120,00
9 sold
Graad 10 Afrikaans - 5 Moontlike Langvrae oor Die Driehoekige Sirkel

Summary

Graad 10 Afrikaans - 5 Moontlike Langvrae oor Die Driehoekige Sirkel

Popular
10th Grade
Afrikaans

Hierdie dokument bevat 5 verskillende langvrae oor Die Driehoekige Sirkel wat leerders kan gebruik om voor te berei vir Junie en/of eind eksamen vir hulle vraestel 2. Dit bevat voorbeelde van die volgende langvrae: Die Motiewe, Newekarakters se invloed op Caro, Sosio Ekonomiese konflik, Lauen en Caro se verwantskap en die innerlike en uiterlike konflik

4,0
(2)
10 pages
Written in 2022/2023
marnevdmerwe0807
R150,00
28 sold
GRAAD 10 - AFRIKAANS - DIE DRIEHOEKIGE SIRKEL

Summary

Graad 10 - Afrikaans - Die Driehoekige Sirkel

10th Grade
Afrikaans

'n Onskatbare hulpbron vir enige Graad 10-leerling. Hierdie uitsonderlike hulpbron bevat opsommings, toetse, eksamenvrae en memo's. Dit is van onskatbare waarde vir effektiewe leer.

1,0
(1)
63 pages
Written in 2024/2025
corneliuskorkie
R109,33
5 sold
Graad 10 afrikaans huistaal gedigte   moontlike langvrae oor driehoekige sirkel

Package deal

Graad 10 afrikaans huistaal gedigte moontlike langvrae oor driehoekige sirkel

hierdie dokument bevat al die notas oor die voorgeskrewe gedigte sowel as die ontleding van die gedigte en 5 moontlike langvrae oor Driehoekige Sirkel die voorgeskrewe boek.

-
2 items
marnevdmerwe0807
R160,00
20 sold
Graad 10 Voorgeskrewe Gedigte

Summary

Graad 10 Voorgeskrewe Gedigte

10th Grade
Afrikaans

Hierdie opsomming bevat die ontleding en notas van die 4 voorgeskrewe gedigte vir graad 10 leerders genaamd: Thumela, Life vanni jobless, Ek is oek important en Elegie vir 'n skoolloopbaan. dit verduidelik wat daar bedoel word met elke strofe en versreël en verwys ook na ironie, temas en die struktuur van die gedigte

2,0
(1)
9 pages
Written in 2022/2023
marnevdmerwe0807
R100,00
6 sold
Afrikaans Taal, Skryfproses en Formate

Summary

Afrikaans Taal, Skryfproses en Formate

10th Grade
Afrikaans

Afrikaans taal opsomming, woordvorming, woordsoorte, sinne & sinsdele, betekenisleer, woordeskatuitbreiding, leestekens, skryftekens, klanke, spelling, klankverskynsels, skryfprosesse, formate,opstelle, briewe

-
33 pages
Written in 2022/2023
denevw10
R134,00
2 sold
Make study stress less painful
Study stress? For sellers on Stuvia, these are actually golden times. KA-CHING! Earn from your study notes too and start uploading now.