Lewenswetenskappe Study guides, Study notes & Summaries

Looking for the best study guides, study notes and summaries about Lewenswetenskappe? On this page you'll find 208 study documents about Lewenswetenskappe.

All 208 results

Sort by

Lewenswetenskappe Graad 11 Kwartaal 3 en 4 Opsommings (2023) Popular
  • Lewenswetenskappe Graad 11 Kwartaal 3 en 4 Opsommings (2023)

  • Summary • 27 pages • 2023
  • Notas in lyn met KABV en ATP. Omvattende opsommings wat die leerproses makliker maak. Sluit kwartaal 3 en 4 onderwerpe in (gaswisseling, ekskresie, bevolkingsekologie en menslike impak).
    (1)
  • R150,00
  • 13x sold
  • + learn more
Graad 10_Lewenswetenskappe [Biologie] Opsommings Popular
  • Graad 10_Lewenswetenskappe [Biologie] Opsommings

  • Summary • 75 pages • 2023 Popular
  • Available in package deal
  • Ons Graad 10 Biologie [Lewenswetenskappe] Notastel is 'n kleurvolle, praktiese gids vir kwartaal 1 tot 4. Dit bevat alle notas wat nodig is om 'n suksesvolle afsluiting van die graad te bereik. Alle notas is duidelik georganiseer en maklik om te navigeer. Ons notastel is 'n uitstekende hulpmiddel om die leerder te help om konsekwente resultate te behaal. 
    (0)
  • R180,00
  • 10x sold
  • + learn more
Graad 12 Lewenswetenskappe NOV Vraestel 1 & 2
  • Graad 12 Lewenswetenskappe NOV Vraestel 1 & 2

  • Summary • 108 pages • 2023
  • Graad 12 Lewenswetenskappe Vraestel 1 & 2, studienotas vir Novembereksamen is saamgestel deur gebruik te maak van 2019 – 2021 DBO/ SACAI vorige eksamenvraestelle. Die notas is kompak, kleurvol en maklik om te leer. Dit gee moontlike antwoorde direk uit die memorandums en maak dit so perfek vir leerders met leerhindernisse of wat sukkel om die teorie te onthou. Vir die beste resultate, kry ook LEWENSWETENSKAPPE rekordeksamen studienotas.
    (0)
  • R159,00
  • 2x sold
  • + learn more
Lewenswetenskappe Graad 10 Kwartaal 01-02 (Die Antwoord Reeks handboek)
  • Lewenswetenskappe Graad 10 Kwartaal 01-02 (Die Antwoord Reeks handboek)

  • Summary • 56 pages • 2023
  • As jy ons kies, sal jy toegang hê tot hoëgehalte-opsommings, skryfstukke en werkopdragte wat spesifiek vir Graad 07 tot 12 leerders ontwerp is. Ons span ervare skrywers en opvoeders verseker dat alle materiaal akkuraat, boeiend en in lyn is met kurrikulumstandaarde is. Daarbenewens bied ons mededingende pryse en vinnige omkeertye aan om aan jou akademiese behoeftes te voldoen. Laat ons jou help om sukses in jou studies te behaal.
    (0)
  • R50,00
  • 2x sold
  • + learn more
Lewenswetenskappe Eksamen Notas vir Graad 12 Leerders
  • Lewenswetenskappe Eksamen Notas vir Graad 12 Leerders

  • Summary • 34 pages • 2023
  • Hierdie opsomming dokument is ‘n omvattende gids vir die vak Lewenswetenskappe Graad 12, wat spesifiek ontwerp is om te voldoen aan die vereistes van die Suid-Afrikaanse Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en die Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) Eksamenriglyne. Hierdie dokument is gemik op studente, onderwysers en ouers wat in hierdie vak wil uitblink. Die dokument dek alle belangrike aspekte van Lewenswetenskappe, insluitend die teorie, beginsels en praktiese toepassings ...
    (1)
  • R175,00
  • 6x sold
  • + learn more
Graad 12 Lewenswetenskappe (LW) Maart Vraestel en Memo - 2024
  • Graad 12 Lewenswetenskappe (LW) Maart Vraestel en Memo - 2024

  • Exam (elaborations) • 8 pages • 2024
  • Graad 12 Lewenswetenskappe Maart Vraestel: Totaal: 60 Inhoud: Biosfeer tot ekosisteme | Biodiversiteit & klassifikasie Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie THE SMI
    (0)
  • R50,00
  • 6x sold
  • + learn more
Gr.10 Lewenswetenskappe SELLE opsomming
  • Gr.10 Lewenswetenskappe SELLE opsomming

  • Summary • 24 pages • 2024
  • Graad 10 Lewenswetenskappe (bilogie) opsommings. Kwartaal 1 Selle: Basiese Eenhede Van Lewe. Ingesluit is sketse, aantekeninge, mindmaps en opsommings. Hierdie dokument bestaan uit 24 bladsye! NB vir eksamens en toetse! Geniet! -Notes@Hes
    (0)
  • R133,00
  • 1x sold
  • + learn more
Graad 11 Lewenswetenskappe (LW) Maart Vraestel en Memo - 2024
  • Graad 11 Lewenswetenskappe (LW) Maart Vraestel en Memo - 2024

  • Exam (elaborations) • 9 pages • 2024
  • Graad 11 Lewenswetenskappe Maart Vraestel: Totaal: 60 Inhoud: Biodiversiteit van mikro-organismes | plante en diere Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie THE SMI
    (1)
  • R50,00
  • 2x sold
  • + learn more
Lewenswetenskappe Graad 12 (Verken handboek)
  • Lewenswetenskappe Graad 12 (Verken handboek)

  • Summary • 92 pages • 2023
  • .
    (0)
  • R170,00
  • 4x sold
  • + learn more
Graad 10 Lewenswetenskappe (LW) November Vraestel 2 en Memo - 2023
  • Graad 10 Lewenswetenskappe (LW) November Vraestel 2 en Memo - 2023

  • Exam (elaborations) • 32 pages • 2023
  • Graad 10 Lewenswetenskappe November Vraestel 2: Totaal: 150 Tyd: 2 ure 30 minute. Inhoud: Vraag 1: Vervoerstelsels in soogdiere | Geskiedenis van lewe op aarde | Biosfeer tot ekosisteme | Sfere van die Aarde Vraag 2: Vervoerstelsels in soogdiere | Die menslike hart | Kardiale siklus | Sirkulasie van bloed | Arterie, are en kapillêre | Hartklop en polsslag Vraag 3: Geskiedenis van lewe op aarde | Fossiele | Biosfeer tot ekosisteme | Piramides | Biodiversiteit en kl...
    (0)
  • R50,00
  • 1x sold
  • + learn more