1
, Suiwer Wiskunde- NP Van Wyk Louw
R Reel analise
Strofe 1 :
a-b-a-b kruisrym – bindmiddel/ beklemtoning
1 Die uurwerk kantel. En die ligbruin by *Uurwerk: horlosie of klok wat die tyd aandui
*Kantel: omval of omdraai
*Die horlosie val om, staan stil, *Kontraswerking:
werk nie , tyd stol- lewe en dood kantel (r. 1) en verstarde (r. 4)
word beweer/opgehef/ aksies kan
nie voortgaan nie Die horlosie val *“kantel”
om en die tyd staan stil
Letterlik: die horlosie val om
Figuurlik: die tyd staan stil
*”en”: Die voegwoord “En” verbind dit wat in die res
van die gedig staan aan die eerste sin; wat na die
woord “En” beskryf word, is die logiese gevolge
van die feit dat die tyd stilstaan.
*-d- alliterasie vir klankrykheid/beklemtoning
*Die kort eerste sin hef die finaliteit uit dat die
handelinge of bewegings nie kan voortgaan nie.
*Enjambement: ( sin volg na volgende reel) -
beklemtoon die hangproses en verseker dat die woord
“hang” uitgehef word.
2 hang roerloos voor die blom wat nooit bevrug *Kontraswerking:
bevrug (r. 2) X saadskiet (r. 3)
*As die tyd stol, sal die by nie die *”roerloos”: Die word “roerloos” sluit aan by die idee
blom bevrug nie Die by kan nie van tyd wat stilstaan. *Roerloos: sonder om te
die blom bevrug nie en die blom beweeg, doodstil
sal nie sade kan voortbring nie.
*Herhaling: van die woord “nooit” beklemtoon dat die
tyd stilstaan en dat die handelinge nie kan voortgaan
nie. Die aksie kan nie voortgaan as die tyd
* -b- alliterasie
*Enjambement: ( sin volg na volgende reel)
2