1
, 27 April – Vincent oliphant
R ANALISE
1
uiteindelik vou ek die verlede toe *Repitisie/Herhaling: “uiteindelik” versreëls 1 en 14
Hoe lank die spreker moes wag vir hierdie oomblik word weer
beklemtoon.
*Metafoor: “vou ek die verlede toe” (versreël 1) Die verlede
word direk gelyk gestel aan die stembrief. Die stembrief
word direk gelyk gestel
aan ʼn duif wat ʼn simbool van vrede is.
* “vou” Met die toevou van die stembrief word die verlede
en Apartheid afgesluit.
*“uiteindelik” impliseer dat die spreker al lank wag vir
hierdie oomblik. (stemreg vir anderskleuriges)
*Alliterasie v en g sagte rustige klanke sluit aan by vrede en
vlerke se klank sluit aan by vrede en vlerke se klank
*Uiteindelik
➔Hul lank gewag ->Voorplasing
*Ek
➔ek spreker
➔spreker en digter is nie selfde nie(nie noodwendig Vincent
wat praat nie)
2 knyp sy vlerke tussen duim en vinger vas *Metafoor: “vou ek die verlede toe” (versreël 1) Die verlede
word direk gelyk gestel aan die
stembrief. Die stembrief word direk gelyk gestel aan ʼn duif wat
ʼn simbool van vrede is.
*v-alliterasie: hef die idee van vrede
klankmatig uit (sagte klank).
*sy vlerke
➔verlede vergelyk met voetjie
➔vlerke geknyp en gedruk
3 tot hy veilig deur n gleuf in die geskiedenis glip *Gleuf = in stembus.
*Die g-alliterasie: beklemtoon ʼn verlede
van wrywing/konflik (growwe klank).
*Hy -Die stembrief
*gleuf
→Figuurlik: die stembus se gleuf
→Letterlik: tydgleuf (sekere tydperk in geskidenis)
4 en agterkant *Stembrief neem die spreker na beter toekoms (anderkant).
*Die kort versreël beklemtoon dat onderdruktes nou aan
anderkant van Apartheid staan.
5 wonderbaarlik *Alleenplasing: beklemtoon die ongelooflike emosie van
blydskap - om vry van Apartheid te wees.
6 vry *Alleenplasing: beklemtoon dat vryheid vir sprekers
belangrike is./beklemtoon die prestasie bereik.
2