100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Maaltyd - P.J. Philander - Opsomming (Volledige analise)

Rating
-
Sold
10
Pages
6
Uploaded on
25-05-2023
Written in
2022/2023

Lekker opsomming van die gedig maaltyd.










Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
May 25, 2023
Number of pages
6
Written in
2022/2023
Type
Summary

Content preview

Maaltyd - P.J. Philander




1

, Maaltyd - P.J. Philander

R Reel Analise
Strofe 1 :
 Die tafelklokkie word beskryf. ʼn Klokkie is stylvol en deftig/formeel, goeie etiket.
 Die spreker sien in die koperklokkie ʼn beeld van sy oorlede moeder (metafoor).
1 Ou moeder met haar hoepelrokkie  “Ou moeder” moontlik ʼn dubbele betekenis: die spreker se
moeder wat oud is; ’n troetelnaampie vir die moeder (“ou” druk
gevoel uit, so ook die verkleinwoorde).
 oe-Assonansie: Funksie: vertraag die tempo asook
beklemtoning en klankrykheid
 “Hoepelrokkie”: rok met ʼn wye romp.
 Die klokkie is in die vorm van ’n wye hoepelrok, soos die.
 spreker se moeder gedra het. Die kleredrag van die ou dae
(“hoepelrokkie”, “stywe kappie”) suggereer dat die gaste aan
tafel deftig aangetrek is.
2 en stywe kappie , staan hande gevou  ‘kappie”: hoofbedekking van vroue in die ou dae
 Sinekdogee: Sy “staan hande gevou” asof sy bid– net die
belangrikste word genoem terwyl die geheel bedoel word.
 Metafoor: Die spreker se moeder word metafories gelykgestel
aan hierdie klokkie – metaforiese verwantskap word konkreet –
vorm, kleredrag, gevoude hande.
 “gevou”, “nou” – rym beklemtoon die gedagte dat daar by elke
maaltyd gebid word.

3 in die vorm van ’n koperklokkie  Rymende eindklanke : Die deftige maaltyd en die belangrikheid
van die maaltye word deur die rymende eindklanke
uitgehef/beklemtoon (“hoepelrokkie”, “stywekappie
koperklokkie”).
 “gevou”, “nou” – rym beklemtoon die gedagte dat daar by elke
maaltyd gebid word.

4 vir smôrens, smiddags en vir nou.  Dui daarop dat alle etes op hierdie formele en defige wyse
genuttig is, begin is met gebed (ontbyt, middagete, aandete).
 Die woord “nou” kan op aandete dui. Die woord suggereer ook
dat dit nie net in die verlede (toe) was nie, maar dat sy masteeds
in sy gedagtes by hom is.
 Die woorde “smôrens, smiddags en vir nou” dui op
progressie.
 Sinvolle herhaling van “steeds”/”nou” (versreëls 4, 8, 11, 12,
14) beklemtoon dat die rituele die herinneringe helder hou.
Strofe 2 :
5 Die blou bord en die skoon servet,  Die spreker onthou nou ook hoe die tafel gedek was
 Die deftige en stylvolle kleredrag val mooi binne die
geheelpatroon van die dekor (“blou bord”, “skoon servet”, “blink
buffet”).
 “servet”, “portret” beklemtoon die deftigheid “(Bybel) oop”,




2

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
LeafyNotes
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
600
Member since
4 year
Number of followers
298
Documents
64
Last sold
4 weeks ago
Leafy_Notes

Hello, my name is Anika. I am a first-year university student and the owner of Leafy Notes Store, where I sell summaries and study notes for high school students. I believe that anyone can excel in their subjects with the right study materials. Join me on this journey to explore the leafy world of knowledge. After recently completing my matric year, I have discovered many tips and tricks to make studying more enjoyable and effective. I am committed to keeping my summaries updated with the current school year\'s content, ensuring they are always relevant and helpful. My notes are designed to help you achieve higher academic ranks by providing simple and easy-to-understand summaries. I have employed various techniques to condense the material, improving your comprehension and retention. If you notice any mistakes or have any feedback, please feel free to send a message. Additionally, if you have any questions, do not hesitate to reach out. I understand Afrikaans and English. Have an amazing day!

Read more Read less
4,5

102 reviews

5
71
4
20
3
6
2
1
1
4

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions