Wrywingskoëffisiënte
Newton se wette
Voorbeelde en eksamenvrae
Formules en definisies
, Vektore in 2D
(Voorstelling van 'n vektor)
Resultante van loodregte vektore
n Resultante vektor is n enkel vektor wat dieselfde effek het as al die ander vektore wat saamwerk.
Met ander woorde, dit is die vektorsom van die ander vektore
Tipes kragte
Kontakkragte Nie -Kontakkragte
-Stootkrag -Gravitasiekrag
-Trekkrag -Magnetiese krag
- Elektrostatiese krag
Voorbeeld
, Voorbeeld
'n Motor met massa 1 500 kg staan op die pad wat 'n helling van 309 het.
1.) Bereken die komponent van die gewig van die motor ewewydig aan
die pad.
2.)Bereken die komponent van die gewig van die motor loodreg ten
opsigte van die pad.
3.)As die motor verder teen die bult opry, neem die helling tot 40 toe.
Hoe sal die komponente se groottes onderskeidelik verander?
Verduidelik jou antwoord.
Oplossings:
Teken eers 'n benoemde diagram om verwarring te voorkom.
Benoem elke vektor sodat dit duidelik is wat deur die vektor
voorgestel word.
1.
Vir die ingekleurde driehoek is die
ewewydige komponent:
2.
Vir die ingekleurde driehoek is die
loodregte komponent:
3.
Indien die hellingshoek toeneem, sal die ewewydige komponent toeneem. Die grootte van die
ewewydige komponent is direk eweredig aan sin . As toeneem sal sin ook toeneem.
Dus sal Fg// toeneem as sin vergroot indien die hellingshoek toeneem, sal die loodregte
komponent afneem. Die grootte van die loodregte komponent is direk eweredig aan cos .
As toeneem sal cos afneem dus, as vergroot. sal Fg afneem.
Om Fn te bereken in
voorbeeld situasies